Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH
" 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108001] Wo, 28 Desember 2005 14:35 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
2.4
Breyten Breytenbach

Die angelier slaan
haar rooi rok oop
asof sy enige oogknip nou
die flamenco gaan loop

'n kwikkie kom verby
pootjie pootjie platformpolvy
ene pronkveer bolero en onderbaadjie
die vlerk so witmes in die sy

wie sal bly
staan die laaste op die baan?
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108008 is 'n antwoord op boodskap #108001] Vr, 30 Desember 2005 04:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - weerhou Breyten hom steeds om in Afrikaans te skryf - of was die ook
weer 'n riemtelegram?

"Hessie" wrote in message
news:1135780523.826244.217630@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> 2.4
> Breyten Breytenbach
>
> Die angelier slaan
> haar rooi rok oop
> asof sy enige oogknip nou
> die flamenco gaan loop
>
> 'n kwikkie kom verby
> pootjie pootjie platformpolvy
> ene pronkveer bolero en onderbaadjie
> die vlerk so witmes in die sy
>
> wie sal bly
> staan die laaste op die baan?
>
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108023 is 'n antwoord op boodskap #108008] Ma, 02 Januarie 2006 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:

> Anti - weerhou Breyten hom steeds om in Afrikaans te skryf - of was die ook
> weer 'n riemtelegram?

Ek weet nie, Jonas. Dit sal interessant wees
om uit te vind.

Gloudina
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108024 is 'n antwoord op boodskap #108008] Ma, 02 Januarie 2006 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:

> Anti - weerhou Breyten hom steeds om in Afrikaans te skryf - of was die ook
> weer 'n riemtelegram?

Ek weet nie, Jonas. Dit sal interessant wees
om uit te vind.

Gloudina
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108025 is 'n antwoord op boodskap #108024] Ma, 02 Januarie 2006 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:
> Ek weet nie, Jonas. Dit sal interessant wees
> om uit te vind.

Jammer vir al my dubbelposse. Ons diensverskaffer,
Rogers, het onlangs opgehou om nuusgroepe te dra,
en ek is nou op google, en dis maar moeilik om
daaraan gewoond te raak. Ek kry ook nie aldag al
die posse die eerste keer nie, en vind somtyds
eers met 'n draai om as iemand my 'n vraag gevra
het.

Gloudina
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108028 is 'n antwoord op boodskap #108025] Di, 03 Januarie 2006 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - mbt die nuusgroepprobleem wat jy ervaar, ek ervaar vir 'n geruime tyd
'n soortgelyke probleem. Maar ek het nog nie Google probeer nie. Kan jy jou
bydraes dmv Google doen? Gee asseblief 'n paar wenke.

Ek gebruik die volgende adresse om die nuusgroep te lees - maar kan
uiteraard nie daardeur plaas nie: freenews.netfront.net

"Hessie" wrote in message
news:1136237192.324017.28530@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>
> Hessie wrote:
>> Ek weet nie, Jonas. Dit sal interessant wees
>> om uit te vind.
>
> Jammer vir al my dubbelposse. Ons diensverskaffer,
> Rogers, het onlangs opgehou om nuusgroepe te dra,
> en ek is nou op google, en dis maar moeilik om
> daaraan gewoond te raak. Ek kry ook nie aldag al
> die posse die eerste keer nie, en vind somtyds
> eers met 'n draai om as iemand my 'n vraag gevra
> het.
>
> Gloudina
>
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108030 is 'n antwoord op boodskap #108028] Di, 03 Januarie 2006 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:

> Anti - mbt die nuusgroepprobleem wat jy ervaar, ek ervaar vir 'n geruime tyd
> 'n soortgelyke probleem. Maar ek het nog nie Google probeer nie. Kan jy jou
> bydraes dmv Google doen? Gee asseblief 'n paar wenke.

Ja, jong. Ek dink ek ontdek nog hoe om met google
te werk. Maar dis baie meer gekompliseerd as die
vorige ding waarop ek gewerk het, wat vir my die
name van die stringe gegee het, met 'n plus en minus
om die string oop te maak, en dit het in swart verskyn
as daar nuwe bydraes was. ( Watter opset doen dit?)
In die google opset het ek eers later ontdek dat jy
vir "options" moet vra, voordat jy die options gegee word.
Ek het ook nou geleer om te soek vir iemand se naam,
en dan is daar op google die kans om te lees watter
ander plasings hierdie persoon gedoen het, en dan
kom ek byvoorbeeld af op hierdie plasing van jou wat
ek nou antwoord. Google is veronderstel om in swarter
skrif te wys watter nuwe bydraes daar is op 'n sekere
plasing, maar dit doen dit nie konsekwent nie.
Moenie vir my vra hoe ek google in die rekenaar
ingekry het nie. Iemand anders het dit vir my gedoen.

Gloudina
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108031 is 'n antwoord op boodskap #108030] Di, 03 Januarie 2006 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - net hierdie vraag. Kan jy dmv Google jou pos op die nuusgroep plaas?
(Ek sal die res self uitwerk.) Tussen ons gesê ek dink Google is seker een
van die beste dinge om te bemeester op die net.

"Hessie" wrote in message
news:1136291874.834985.305780@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Jonas wrote:
>
>> Anti - mbt die nuusgroepprobleem wat jy ervaar, ek ervaar vir 'n geruime
>> tyd
>> 'n soortgelyke probleem. Maar ek het nog nie Google probeer nie. Kan jy
>> jou
>> bydraes dmv Google doen? Gee asseblief 'n paar wenke.
>
> Ja, jong. Ek dink ek ontdek nog hoe om met google
> te werk. Maar dis baie meer gekompliseerd as die
> vorige ding waarop ek gewerk het, wat vir my die
> name van die stringe gegee het, met 'n plus en minus
> om die string oop te maak, en dit het in swart verskyn
> as daar nuwe bydraes was. ( Watter opset doen dit?)
> In die google opset het ek eers later ontdek dat jy
> vir "options" moet vra, voordat jy die options gegee word.
> Ek het ook nou geleer om te soek vir iemand se naam,
> en dan is daar op google die kans om te lees watter
> ander plasings hierdie persoon gedoen het, en dan
> kom ek byvoorbeeld af op hierdie plasing van jou wat
> ek nou antwoord. Google is veronderstel om in swarter
> skrif te wys watter nuwe bydraes daar is op 'n sekere
> plasing, maar dit doen dit nie konsekwent nie.
> Moenie vir my vra hoe ek google in die rekenaar
> ingekry het nie. Iemand anders het dit vir my gedoen.
>
> Gloudina
>
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108032 is 'n antwoord op boodskap #108031] Di, 03 Januarie 2006 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

> Anti - net hierdie vraag. Kan jy dmv Google jou pos op die nuusgroep plaas?

Ja, ek doen dit nou. Jy klik op "ask for options"
en dan klik jy op die een wat dit net op die
nuusgroep sit. Dan gee dit jou die pos waarop
jy wil antwoord. Dan vee jy uit wat jy nie wil
hê nie, en antwoord onderaan. Dan stuur jy
dit weg deur onderaan te klik. Dit neem effens
lank om te gaan, en ek het eers dit probeer
aanhelp deur weer te kliek "post message"
maar dan pos dit onmiddellik die ding twee-
keer, so wees maar geduldig.

Gloudina
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108033 is 'n antwoord op boodskap #108032] Wo, 04 Januarie 2006 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - baie dankie. Dit help regtig baie.

My prosedure lyk 'n bietjie eenvoudiger - ek het 'n
gemail-eposfasiliteit. Wanneer ek 'n bepaalde onderwerp bereik bied 'n
opsie om te antwoord onder "Reply".
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108038 is 'n antwoord op boodskap #108033] Wo, 04 Januarie 2006 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:

> Anti - baie dankie. Dit help regtig baie.
>
> My prosedure lyk 'n bietjie eenvoudiger - ek het 'n
> gemail-eposfasiliteit. Wanneer ek 'n bepaalde onderwerp bereik bied 'n
> opsie om te antwoord onder "Reply".

Wat is gemail-eposfasiliteit?

Soos ek meer gekonfyt raak met die google setup,
vind ek dit al hoe vriendeliker. Wat ek waardeer, is
dat onder die options daar die kans is om te sien
watter ander poste die persoon gepos het. Dis op
hierdie manier dat ek soms uitvind dat ek 'n pos
misgeloop het. Hulle gee ook langs elke hoofpos
die name en skuilname van die mense wat op die
string gepos het.

Gloudina
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108041 is 'n antwoord op boodskap #108038] Do, 05 Januarie 2006 04:21 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti verskoon. Die "gemail-eposfasiliteit" moet eintlik lees -
gmail-eposfasiliteit.
Ja-nee - ek is baie dank aan Google verskuldig vir hierdie diens. Ek
het vlugtig gaan kyk na Yahoo maar dit blyk dat hulle nie so 'n diens
bied nie.
Vorige onderwerp: " Kersfees in Ouetehuis " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: Uit " Lewendood " deur BREYTEN BREYTENBACH
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:29:24 MGT 2024