Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Geniet julle vakansie
Geniet julle vakansie [boodskap #107760 is 'n antwoord op boodskap #107761] Ma, 12 Desember 2005 10:31 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Aan almal van julle met wie ek die afgelope jaar van tyt tot tyd in gesprek
en / of argument was, geseënde kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar vir jou
en jou geliefdes. Ek en my gesin gaan vir so paar weke bietjie uispan aan
die Natal se Suidkus, en hoop om weer vanaf 9 Januarie 2006 saam met julle
oor alles en nog wat verder te gesels.

Groete

Riaan
Re: Geniet julle vakansie [boodskap #107761 is 'n antwoord op boodskap #107760] Ma, 12 Desember 2005 10:30 Na vorige boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
ta taa

"Riaan" skryf in boodskap news:1134383237.60866@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Aan almal van julle met wie ek die afgelope jaar van tyt tot tyd in
> gesprek en / of argument was, geseënde kersfees en 'n voorspoedige nuwe
> jaar vir jou en jou geliefdes. Ek en my gesin gaan vir so paar weke
> bietjie uispan aan die Natal se Suidkus, en hoop om weer vanaf 9 Januarie
> 2006 saam met julle oor alles en nog wat verder te gesels.
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
Vorige onderwerp: Das Rollende Hotel: Namibië
Volgende onderwerp: Skoolvakansie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:16:38 MGT 2024