Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Internet op die lug
Internet op die lug [boodskap #10620] Ma, 08 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Regal Colyn  is tans af-lyn  Regal Colyn
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Die 1 st November sal 'n nuwe afrikaanse radio stasie die lug sien, Radio
Punt. Ek sal elke 2 de Vrydag aand, die eerste 14 November, 'n program
aanbied oor tegnologie en ten minste 'n halfuur afstaan aan die Internet.
Ek will graag in elke program 'n Afrikaanse tuisblad bespreek en die
bespreking so ver as moontlike nie tegnies hou. Daar sal baie pruse wees om
te wen en Indien daar iemand is wat 'n bydra wil maak of idees vir
onderwerpe om te bespreek laat my asb. weet. Alle bydrae sal waardeer word.

Groete

Regal Colyn
reg...@usa.net
Re: Internet op die lug [boodskap #10621 is 'n antwoord op boodskap #10620] Ma, 08 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mcb...  is tans af-lyn  mcb...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Wat se goed is Pruse, ek het al gehoor van husse (grappie).

Kan iemand my "point" na 'n afrikaanse "Geekspeak" handleiding vir dir
"Internet"? Ek hou nie baie van die woord "Tuisblad" nie, wat maar net 'n
anglisisme is. Maar dit is sekerlik nou te laat om dit te verander. Waar is
die boere (oeps, Afrikaanssprekendes) met hulle oorspronklikke benamings.

'n Goeie bespreking punt vir jou eerste program. Gee 'n prus vir die mees
oorspronklike woord vir "Browser" (kyker en blaaier tel nie).

DG in ITALY
Re: Internet op die lug [boodskap #10720 is 'n antwoord op boodskap #10620] Do, 11 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
antispam  is tans af-lyn  antispam
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , "Regal Colyn"
wrote:

> Die 1 st November sal 'n nuwe afrikaanse radio stasie die lug sien, Radio
> Punt. Ek sal elke 2 de Vrydag aand, die eerste 14 November, 'n program
> aanbied oor tegnologie en ten minste 'n halfuur afstaan aan die Internet.
> Ek will graag in elke program 'n Afrikaanse tuisblad bespreek en die
> bespreking so ver as moontlike nie tegnies hou. Daar sal baie pruse wees om
> te wen en Indien daar iemand is wat 'n bydra wil maak of idees vir
> onderwerpe om te bespreek laat my asb. weet. Alle bydrae sal waardeer word.
>
> Groete
>
> Regal Colyn
> reg...@usa.net

Is daar 'n Real Audio weergawe van enige Afrikaanse radiostasie?
Laat wweel vir ons die URL asb.

--
Stefan...@mbnet.mb.ca
Vorige onderwerp: (Liriek) Boshoek, deur Koos du Plessis
Volgende onderwerp: Musieksmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:09:22 MGT 2024