Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Hoekom Die Stem?
Hoekom Die Stem? [boodskap #107119] Do, 17 November 2005 12:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor vanoggend Pretoria vier haar 150e verjaarsdag.
Blykbaar was daar ietwat van 'n deurmekaarspul en bakleiery onder die
motorwagte, en die vierendes het Die Stem gesing. Hoekom. Moes hulle nie
liewers die ou Transvaalse Volkslied gesing het nie?
--
Groetnis
Annette
Re: Hoekom Die Stem? [boodskap #107122 is 'n antwoord op boodskap #107119] Do, 17 November 2005 12:37 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Nov 2005 14:21:32 +0200, "Annette" wrote:
> Ek hoor vanoggend Pretoria vier haar 150e verjaarsdag.
> Blykbaar was daar ietwat van 'n deurmekaarspul en bakleiery onder die
> motorwagte, en die vierendes het Die Stem gesing. Hoekom. Moes hulle nie
> liewers die ou Transvaalse Volkslied gesing het nie?

Van hulle het 'n legit saak (Pta 150) soos gewoonlik omgedraai in 'n
pro-apartheid standpunt.
Vorige onderwerp: Mieliepap
Volgende onderwerp: Uit Elsiesrivier - Die Auntie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 07:58:32 MGT 2024