Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Swart humor
Re: Swart humor [boodskap #106479] So, 16 Oktober 2005 18:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het geen probleem om met humor met enige mens te kommunikeer nie. Daar is
ook nie eintlik 'n noemenswaardige verskil tussen "swart" en "wit" humor
nie. Hulle verkies fyn, droë humor, net soos ons.
Die probleem kom in van hoe goed albei partye die taal van kommunikasie
praat en verstaan.
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ditudt$bfg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, nie galgehumor nie - maar swart humor.
>
> Humor is seker die beste medisyne om die ys mee te breek, en waar daar
> moontlik spanning in 'n verhouding is, kom humor seker die beste tot sy reg.
>
> Wanneer ek met swartmense praat en ek vra hulle na hulle humor, dan verseker
> hulle my dat swartmense 'n baie goeie humorsin het. Maar volgens hulle het
> witmense nie 'n humorsin nie. Praat jy met witmense dan verseker hulle jou
> dat swartmense nie 'n humorsin het nie.
>
> Eiegenaardig ná - hier bly ons in 'n land met rasseprobleme en
> kommunikasieprobleme waar humor so 'n belangrike rol het om te speel, en ons
> weet nie eens iets van mekaar se humorsin af nie.
>
> Wat weet julle van swartmense se humorsin af.? Wat is snaaks vir swartmense
> en wat is taboe - waarmee steek jy nie die draak nie, ens.
>
Re: Swart humor [boodskap #106480 is 'n antwoord op boodskap #106479] So, 16 Oktober 2005 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spence  is tans af-lyn  Spence
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek ondervind dat die blanke afrikaner se humor baie onder die belt is. Die
kleurlinge se humorsin is natuurlik die beste - die mense kan snaaks wees.

Spencer

"Jonas" skryf in boodskap news:ditudt$bfg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, nie galgehumor nie - maar swart humor.
>
> Humor is seker die beste medisyne om die ys mee te breek, en waar daar
> moontlik spanning in 'n verhouding is, kom humor seker die beste tot sy
> reg.
>
> Wanneer ek met swartmense praat en ek vra hulle na hulle humor, dan
> verseker
> hulle my dat swartmense 'n baie goeie humorsin het. Maar volgens hulle het
> witmense nie 'n humorsin nie. Praat jy met witmense dan verseker hulle jou
> dat swartmense nie 'n humorsin het nie.
>
> Eiegenaardig ná - hier bly ons in 'n land met rasseprobleme en
> kommunikasieprobleme waar humor so 'n belangrike rol het om te speel, en
> ons
> weet nie eens iets van mekaar se humorsin af nie.
>
> Wat weet julle van swartmense se humorsin af.? Wat is snaaks vir
> swartmense
> en wat is taboe - waarmee steek jy nie die draak nie, ens.
>
Re: Swart humor [boodskap #106481 is 'n antwoord op boodskap #106479] So, 16 Oktober 2005 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Wanneer ek met swartmense praat en ek vra hulle na hulle humor, dan verseker
> hulle my dat swartmense 'n baie goeie humorsin het.

Een ding wat ek opgemerk het onder my swart studente,
is dat hulle baie makliker lag vir iets sê byvoorbeeld in 'n
film waar daar 'n lelike ongeluk is en iemand sleg beseer
is of dood is, en waar die wittes om my effens geskok is,
maar die studente sal lag as daar enigiets komies in die
voorval is. Hulle lag ook baie vinniger ten koste van 'n
klasmaat wat 'n fout begaan het en bietjie verslae daaroor
voel.

Gloudina
Re: Swart humor [boodskap #106486 is 'n antwoord op boodskap #106480] Ma, 17 Oktober 2005 04:33 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy verkeer in die verkeerde kringe Jonas:)))
--
Groetnis
Annette

"Spence" skryf in boodskap news:cdx4f.787$S24.49247@news.xtra.co.nz...
> Ek ondervind dat die blanke afrikaner se humor baie onder die belt is. Die
> kleurlinge se humorsin is natuurlik die beste - die mense kan snaaks wees.
>
> Spencer
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ditudt$bfg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, nie galgehumor nie - maar swart humor.
>>
>> Humor is seker die beste medisyne om die ys mee te breek, en waar daar
>> moontlik spanning in 'n verhouding is, kom humor seker die beste tot sy
>> reg.
>>
>> Wanneer ek met swartmense praat en ek vra hulle na hulle humor, dan
>> verseker
>> hulle my dat swartmense 'n baie goeie humorsin het. Maar volgens hulle het
>> witmense nie 'n humorsin nie. Praat jy met witmense dan verseker hulle jou
>> dat swartmense nie 'n humorsin het nie.
>>
>> Eiegenaardig ná - hier bly ons in 'n land met rasseprobleme en
>> kommunikasieprobleme waar humor so 'n belangrike rol het om te speel, en
>> ons
>> weet nie eens iets van mekaar se humorsin af nie.
>>
>> Wat weet julle van swartmense se humorsin af.? Wat is snaaks vir
>> swartmense
>> en wat is taboe - waarmee steek jy nie die draak nie, ens.
>>
>
Vorige onderwerp: Swart humor
Volgende onderwerp: Onse arme Prez
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:11:35 MGT 2024