Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Skole straf
Skole straf [boodskap #105409] Di, 30 Augustus 2005 06:35 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Interessant vir my was die storie die naweek oor die kinders wat in 'n skool
gestraf word met 'gemeenskapsdiens' vir oortredings en dan vir 'n tyd met 'n
rooi 'overall' diens moet doen by die skool, gedurende skooltyd. Nou is
ouers op die oorlogspad om dit verban te kry want dit is vernederend vir die
kind. Hulle reken daar is meer redelike maniere om die kinders te straf.
Re: Skole straf [boodskap #105412 is 'n antwoord op boodskap #105409] Di, 30 Augustus 2005 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien moet die ouers dan maar met rooi oorpakke aan in die kind se plek
gaan diens doen?
As Lieflingkind nie gestraf mag word vir sy/haar onbehoorlike gedrag nie,
moet Pappie en Mammie maar soos gewoonlik die punch vat.
Laat ons dan sien hoe ver die klaers se "ouerliefde" strek....

--
Groetnis
Annette

> Interessant vir my was die storie die naweek oor die kinders wat in 'n skool
> gestraf word met 'gemeenskapsdiens' vir oortredings en dan vir 'n tyd met 'n
> rooi 'overall' diens moet doen by die skool, gedurende skooltyd. Nou is
> ouers op die oorlogspad om dit verban te kry want dit is vernederend vir die
> kind. Hulle reken daar is meer redelike maniere om die kinders te straf.
>
Re: Skole straf [boodskap #105441 is 'n antwoord op boodskap #105412] Wo, 31 Augustus 2005 10:37 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n bleddie goeie idee! Al hierdie ouers is verontwaardig oor hul
kinders dan nou verneder word, maar hoekom dink hulle die kinders word
gestraf? Omdat hulle kak aangejaag het. Die straf moet goed genoeg wees
om hom so af te skrik dat hy dit nooit eers weer sal oorweeg om dit te doen
nie. Dis die enigste manier om dissipline reg te kry. Dis hoekom ek 'n
voorstander van die doodstraf is....

"Annette" skryf in boodskap news:df1chp$qv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien moet die ouers dan maar met rooi oorpakke aan in die kind se plek
> gaan diens doen?
> As Lieflingkind nie gestraf mag word vir sy/haar onbehoorlike gedrag nie,
> moet Pappie en Mammie maar soos gewoonlik die punch vat.
> Laat ons dan sien hoe ver die klaers se "ouerliefde" strek....
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Interessant vir my was die storie die naweek oor die kinders wat in 'n skool
>> gestraf word met 'gemeenskapsdiens' vir oortredings en dan vir 'n tyd met 'n
>> rooi 'overall' diens moet doen by die skool, gedurende skooltyd. Nou is
>> ouers op die oorlogspad om dit verban te kry want dit is vernederend vir die
>> kind. Hulle reken daar is meer redelike maniere om die kinders te
>> straf.
>
Vorige onderwerp: Werkie vir die navorsers
Volgende onderwerp: Klomp goed 5: Matriek teen wil en dank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:19:59 MGT 2024