Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Harry Potter
Harry Potter [boodskap #104648] Wo, 27 Julie 2005 14:20 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Ek wil graag hoor wat se die geleerde en geskoolde mense in die groep
van die Harry Potter Mania. Is dit geregverdig, Is Harry Potter groter
as GOD, soos wat beweer word in die Mail en Guardian van 22 Julie 2005.
Is harry Potter Sataniestiese leesstof op sy beste ?
Re: Harry Potter [boodskap #104682 is 'n antwoord op boodskap #104648] Do, 28 Julie 2005 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik plaas ek Harry potter in dieselfde "onskuldige" afdeling as Liewe
Heksie. Ek dink nie dit is satanisties nie, bloot 'n make believe world wat
uitgedink is en waaroor daar geskryf word.

Mense kan satanisme in die vreemdste goed "sien" as hulle wil. Wonder
hoeveel van die mense wat oor HP moan was mal oor Lord of the Ring, Star
Wars, en hel ja wat van enige James Bond ... hy spring saam met al wat girl
is in die bed nie waar nie .... Satan se seuntjie seker dan maar ook of nie

"Frika" skryf in boodskap news:1122474043.949488.8610@g47g2000cwa.googlegroups.com...
> Ek wil graag hoor wat se die geleerde en geskoolde mense in die groep
> van die Harry Potter Mania. Is dit geregverdig, Is Harry Potter groter
> as GOD, soos wat beweer word in die Mail en Guardian van 22 Julie 2005.
> Is harry Potter Sataniestiese leesstof op sy beste ?
>
Re: Harry Potter [boodskap #104688 is 'n antwoord op boodskap #104682] Do, 28 Julie 2005 13:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of Liewe Jiesis....
--
Groetnis
Annette
> Persoonlik plaas ek Harry potter in dieselfde "onskuldige" afdeling as Liewe
> Heksie
Vorige onderwerp: Harry Potter
Volgende onderwerp: boek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 07:07:50 MGT 2024