Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Musiek opnames en backtracks
Musiek opnames en backtracks [boodskap #104564] Ma, 25 Julie 2005 20:22 na volgende boodskap
sinkpla...  is tans af-lyn  sinkpla...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
As jy belang stel om 'n cd op te neem of om backtracks te laat maak
kontak gerus vir Riaan by Sinkplaatmusiek by 073 650 7665
of e-pos by sinkpla...@webmail.co.za vir meer inligting.
Re: Musiek opnames en backtracks [boodskap #104579 is 'n antwoord op boodskap #104564] Di, 26 Julie 2005 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vertrou Suid Afrikaners mense wat met selfoonnommers besigheid doen?

Ek wil 'n fiesiese adres of minstens 'n landlyn telefoonnommer hê voor ek
iemand vertrou.

wrote in message news:1122322922.838791.76780@g43g2000cwa.googlegroups.com...
> As jy belang stel om 'n cd op te neem of om backtracks te laat maak
> kontak gerus vir Riaan by Sinkplaatmusiek by 073 650 7665
> of e-pos by sinkpla...@webmail.co.za vir meer inligting.
>
Re: Musiek opnames en backtracks [boodskap #104618 is 'n antwoord op boodskap #104579] Wo, 27 Julie 2005 02:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Bel hom op sy selfoon, kry sy fisiese adres, en vertrou hom dan.

"Max" skryf in boodskap news:42e5ec35$0$11067$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Vertrou Suid Afrikaners mense wat met selfoonnommers besigheid doen?
>
> Ek wil 'n fiesiese adres of minstens 'n landlyn telefoonnommer hê voor ek
> iemand vertrou.
>
> wrote in message
> news:1122322922.838791.76780@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>> As jy belang stel om 'n cd op te neem of om backtracks te laat maak
>> kontak gerus vir Riaan by Sinkplaatmusiek by 073 650 7665
>> of e-pos by sinkpla...@webmail.co.za vir meer inligting.

>
Re: Musiek opnames en backtracks [boodskap #104620 is 'n antwoord op boodskap #104564] Wo, 27 Julie 2005 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Mnr. Plaatjies kan jy karaoke's ook maak?

wrote in message
news:1122322922.838791.76780@g43g2000cwa.googlegroups.com...
> As jy belang stel om 'n cd op te neem of om backtracks te laat maak
> kontak gerus vir Riaan by Sinkplaatmusiek by 073 650 7665
> of e-pos by sinkpla...@webmail.co.za vir meer inligting.
>
Re: Musiek opnames en backtracks [boodskap #104629 is 'n antwoord op boodskap #104620] Wo, 27 Julie 2005 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat's die verskil tussen karaoke's en backtracks?

"Deneile" skryf in boodskap news:dc77nf$ihd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mnr. Plaatjies kan jy karaoke's ook maak?
>
>
> wrote in message
> news:1122322922.838791.76780@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>> As jy belang stel om 'n cd op te neem of om backtracks te laat maak
>> kontak gerus vir Riaan by Sinkplaatmusiek by 073 650 7665
>> of e-pos by sinkpla...@webmail.co.za vir meer inligting.
>>
>
Re: Musiek opnames en backtracks [boodskap #104630 is 'n antwoord op boodskap #104618] Wo, 27 Julie 2005 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Huh uh. As jy my besigheid wil hê, wen jy my vertroue van die begin af. Ek
gaan geen moeite doen om jou te vertrou nie, ek gaan gewoon na die volgende.

"Francois Human" wrote in message news:1122431416.2cb1d1f3321b4369660d13c76fa0bd91@teranews...
> Bel hom op sy selfoon, kry sy fisiese adres, en vertrou hom dan.
>
> "Max" wrote in message
> news:42e5ec35$0$11067$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vertrou Suid Afrikaners mense wat met selfoonnommers besigheid doen?
>>
>> Ek wil 'n fiesiese adres of minstens 'n landlyn telefoonnommer hê voor ek
>> iemand vertrou.
>>
>> wrote in message
>> news:1122322922.838791.76780@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>>> As jy belang stel om 'n cd op te neem of om backtracks te laat maak
>>> kontak gerus vir Riaan by Sinkplaatmusiek by 073 650 7665
>>> of e-pos by sinkpla...@webmail.co.za vir meer inligting.
>
Re: Musiek opnames en backtracks [boodskap #104633 is 'n antwoord op boodskap #104629] Wo, 27 Julie 2005 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die een het 'n hoppende balletjie op die woorde:))
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:42e73616$0$11072$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat's die verskil tussen karaoke's en backtracks?
>
> "Deneile" wrote in message
> news:dc77nf$ihd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mnr. Plaatjies kan jy karaoke's ook maak?
>>
>>
>> wrote in message
>> news:1122322922.838791.76780@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>>> As jy belang stel om 'n cd op te neem of om backtracks te laat maak
>>> kontak gerus vir Riaan by Sinkplaatmusiek by 073 650 7665
>>> of e-pos by sinkpla...@webmail.co.za vir meer inligting.
>>>
>>
>
Re: Musiek opnames en backtracks [boodskap #104636 is 'n antwoord op boodskap #104629] Wo, 27 Julie 2005 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Back track is net die instrumente and backing vocals wat speel, Karaoke is
dieselfde maar dit gee jou die woorde met die hoppende balletjie of
gekleurde woorde wat gesing moet word in 'n video. Bek trek is dit wat
Suidwester doen, hy trek sy bek op 'n streep en bol sy knaters voor hy begin
"Fok".

"Max" skryf in boodskap news:42e73616$0$11072$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat's die verskil tussen karaoke's en backtracks?
>
> "Deneile" wrote in message
> news:dc77nf$ihd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mnr. Plaatjies kan jy karaoke's ook maak?

>> wrote in message
>> news:1122322922.838791.76780@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>>> As jy belang stel om 'n cd op te neem of om backtracks te laat maak
>>> kontak gerus vir Riaan by Sinkplaatmusiek by 073 650 7665
>>> of e-pos by sinkpla...@webmail.co.za vir meer inligting.
>>>
>
Re: Musiek opnames en backtracks [boodskap #104658 is 'n antwoord op boodskap #104579] Wo, 27 Julie 2005 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien die ou se naam is ook Riaan ... Goeie ouens ons Riaan's, vertrou hom
gerus maar

"Max" skryf in boodskap news:42e5ec35$0$11067$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Vertrou Suid Afrikaners mense wat met selfoonnommers besigheid doen?
>
> Ek wil 'n fiesiese adres of minstens 'n landlyn telefoonnommer hê voor ek
> iemand vertrou.
>
> wrote in message
> news:1122322922.838791.76780@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>> As jy belang stel om 'n cd op te neem of om backtracks te laat maak
>> kontak gerus vir Riaan by Sinkplaatmusiek by 073 650 7665
>> of e-pos by sinkpla...@webmail.co.za vir meer inligting.

>
Re: Musiek opnames en backtracks [boodskap #104679 is 'n antwoord op boodskap #104636] Do, 28 Julie 2005 08:48 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf in boodskap news:dc7duu$rdk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Bek trek is dit wat
> Suidwester doen, hy trek sy bek op 'n streep en bol sy knaters voor hy
> begin "Fok".
---en jy hoop op die fok? Waarvoor wens jy nog?
Vorige onderwerp: Musiek CD's en DVD's vir ons mense.....
Volgende onderwerp: Down By The Seaside
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 10:04:37 MGT 2024