Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Winternag " deur EUGENE MARAIS
" Winternag " deur EUGENE MARAIS [boodskap #103265] Do, 19 Mei 2005 02:54 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
WINTERNAG
Eugene Marais

O koud is die windjie
en skraal.
En blink in die dof-lig
en kaal,
so wyd as die Heer se genade,
lê die velde in sterlig en skade.
En hoog in die rande,
versprei in die brande,
is die grassaad aan roere
soos winkende hande.

O treurig die wysie
op die ooswind se maat,
soos die lied van 'n meisie
in haar liefde verlaat.
In elk' grashalm se vou
blink 'n druppel van dou,
en vinnig verbleek dit
tot ryp in die kou!

WINTER'S NIGHT (Translated by Guy Butler)
---------
O Cold is the slight wind
and sere.
And gleaming in dim light
and bare,
as vast as the mercy of God,
lie the plains in starlight and shade.
And high on the ridges,
among the burnt patches,
the seed grass is stirring
like beckoning fingers.

O tune grief-laden
on the east wind's pulse,
like the song of a maiden
whose lover proves false.
In each grass blade's fold
a dew drop gleams bold,
but quickly it bleaches
to frost in the cold!
Re: Winternag deur EUGENE MARAIS [boodskap #103270 is 'n antwoord op boodskap #103265] Do, 19 Mei 2005 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 May 2005 07:05:54 +0200, "Annette" wrote:

> Hoekom?

Ek dink hy se hy en sy meisie slaap baie saam, maar sy is trash.
Re: Winternag deur EUGENE MARAIS [boodskap #103277 is 'n antwoord op boodskap #103270] Do, 19 Mei 2005 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis verbasend om te sien hoe siek die ou se verstand is - amper demonies.
Hoeveel tyd moet hy nie hieraan spandeer nie.

"Anonymous" skryf in boodskap news:907f1e29d64ce60744bc68e6489fcab3@paranoici.org...
> This is a load of fucking rubbish!
>
Re: Winternag deur EUGENE MARAIS [boodskap #103282 is 'n antwoord op boodskap #103277] Do, 19 Mei 2005 15:51 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer"
> Dis verbasend om te sien hoe siek die ou se verstand is - amper demonies.
> Hoeveel tyd moet hy nie hieraan spandeer nie.
>

Tot hy op 'n dag 'n foutjie maak. Byvoorbeeld sy gewone naam te gebruik as
hy van die remailer gebruik maak... Dan sak hy sy gesiggie in skaamte. En
dan is ons diep teleurgesteld om te sien wie hy werklik is. Diep
teleurgesteld.

Of miskien kan die res van ons dit vir een keer regkry om saam te staan en
heeltemal geen aandag te gee aan sy onsmaaklikhede nie, sodat hy vanself
ophou. Ek dink hy kry self ook 'n stywe plassertjie as hy so skryf van die
mannewales van die miesies en die booi. Ek dink hy fantaseer daaroor, maar
die booi wil nie sy vrou hê nie...

***Ek moet erken, die treffendste gidiggie op hierdie groep, in 'n baie lang
tyd was die een waar Vusi gehang word vir rape. Inderdaad treffend. Hy hou
tog die nuusgroepie bietjie aan die gang.***

Ek dink hy gee graag voor dat hy 'n christen is. Pity the fool.

Groete
Max
Vorige onderwerp: " 'n Kleinvers vir Ma " deur ANNE-MARIE CONRADIE
Volgende onderwerp: " Elegie " deur HENNING PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 06:04:00 MGT 2024