Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Swart komedie
Swart komedie [boodskap #103214] Wo, 18 Mei 2005 06:30
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het julle gelees Sondag van die lyk wat op pad graf toe uit die kis geval
het toe die bodem van die kis meegegee het?
Ek kan nie bepaal waaroor die familie die meeste ontsteld is nie - oor die
kis se bodem wat met krammetjies geheg was, ipv vasgespyker, of oor die lyk
wat kaal was toe dit uitval nie.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Jagstorie
Volgende onderwerp: Soeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 14:57:59 MGT 2024