Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » genealogie van die misdaad
genealogie van die misdaad [boodskap #102432] Sa, 09 April 2005 03:23
DIEK HENNING[2]  is tans af-lyn  DIEK HENNING[2]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek is lid van die Henning-familiebond en ontvan elke maand 'n nuusbrief
waarin die prestasies van die Hennings en hulle talentvolle kinders van tyd
tot tyd besing word.

Ek sal egter graag 'n studie wil maak van die lede van hierdie familie wat
met die gereg gebots het (van hulle hoor 'n mens mos nooit nie).

Is dit moontlik om sulke name en die aard van hulle misdade van iewers af te
kry? Iets soos 'n sentrale misdaadregister? Weet iemand?
Vorige onderwerp: Julle is almal familie
Volgende onderwerp: Navorsingsveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:18:46 MGT 2024