Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Aprilgek
Aprilgek [boodskap #102279] Di, 05 April 2005 09:50 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos die tradisie mos maar gaan was daar baie pret. Die
Voortrekkermonument het nuwe naam gekry en hier by ons het die westelike
deel van Etosha [verbode vir algemene besoekers en met so baie diere dat dit
amper heilige aarde is] die word gegee aan ou Sam Nujoma en sy stam. Die
beste een was egter ons nasionale radio [NBC] se Afrikaanse diens wat
afgekondig het dat die stasie se frekwensie gaan die oggend [1 April]
verander van 89,7 na 85,7 toe want dan is alle Afrikaanse uitsendings
regdeur die land op dieselfde frekwensie. Op die uur 'skakel hulle toe
oor' en speel 'n opgeneemde Damara band met die nuus op die bestaande
frekwensie. Die mense het angstig begin 'tune' om op stasie te kom en vind
toe uit dat hul radios nie op so 'n lae frekwensie kan instel nie. Toe
hulle verder soek toe kry hulle weer die Afrikaans op die ou frekwensie en
'n ou wat lekker vir hulle lag. 'n Paar ouens was lekker die moer in!
Die een ou reken hy bly doer anderkant Gobabis naby die grens en die NBC
Afrikaans is sy enigste stasie wat hy kan opvang.....en hier verander die
bliksems van frekwensie en sy radio kan nie sover af nie. Die man het al
oorweeg om dorp toe te ry om te gaan nuwe radio soek!
Re: Aprilgek [boodskap #102280 is 'n antwoord op boodskap #102279] Di, 05 April 2005 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het gehou van die M&G se storie dat die ANC jeugliga Pik Botha wil
voorstel as opvolger vir Mbeki:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:M_ednS3rXtjkws_fRVn-pw@is.co.za...
> Soos die tradisie mos maar gaan was daar baie pret. Die
> Voortrekkermonument het nuwe naam gekry en hier by ons het die westelike
> deel van Etosha [verbode vir algemene besoekers en met so baie diere dat dit
> amper heilige aarde is] die word gegee aan ou Sam Nujoma en sy stam. Die
> beste een was egter ons nasionale radio [NBC] se Afrikaanse diens wat
> afgekondig het dat die stasie se frekwensie gaan die oggend [1 April]
> verander van 89,7 na 85,7 toe want dan is alle Afrikaanse uitsendings
> regdeur die land op dieselfde frekwensie. Op die uur 'skakel hulle toe
> oor' en speel 'n opgeneemde Damara band met die nuus op die bestaande
> frekwensie. Die mense het angstig begin 'tune' om op stasie te kom en vind
> toe uit dat hul radios nie op so 'n lae frekwensie kan instel nie. Toe
> hulle verder soek toe kry hulle weer die Afrikaans op die ou frekwensie en
> 'n ou wat lekker vir hulle lag. 'n Paar ouens was lekker die moer in!
> Die een ou reken hy bly doer anderkant Gobabis naby die grens en die NBC
> Afrikaans is sy enigste stasie wat hy kan opvang.....en hier verander die
> bliksems van frekwensie en sy radio kan nie sover af nie. Die man het al
> oorweeg om dorp toe te ry om te gaan nuwe radio soek!
>
Re: Aprilgek [boodskap #102281 is 'n antwoord op boodskap #102280] Di, 05 April 2005 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gehou van een van waar hulle gese het Gloudina kom terug Suid-Afrika
toe!

"Annette" skryf in boodskap news:d2tnr0$nuc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het gehou van die M&G se storie dat die ANC jeugliga Pik Botha wil
> voorstel as opvolger vir Mbeki:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:M_ednS3rXtjkws_fRVn-pw@is.co.za...
>> Soos die tradisie mos maar gaan was daar baie pret. Die
>> Voortrekkermonument het nuwe naam gekry en hier by ons het die westelike
>> deel van Etosha [verbode vir algemene besoekers en met so baie diere dat
> dit
>> amper heilige aarde is] die word gegee aan ou Sam Nujoma en sy stam. Die
>> beste een was egter ons nasionale radio [NBC] se Afrikaanse diens wat
>> afgekondig het dat die stasie se frekwensie gaan die oggend [1 April]
>> verander van 89,7 na 85,7 toe want dan is alle Afrikaanse uitsendings
>> regdeur die land op dieselfde frekwensie. Op die uur 'skakel hulle toe
>> oor' en speel 'n opgeneemde Damara band met die nuus op die bestaande
>> frekwensie. Die mense het angstig begin 'tune' om op stasie te kom en
> vind
>> toe uit dat hul radios nie op so 'n lae frekwensie kan instel nie. Toe
>> hulle verder soek toe kry hulle weer die Afrikaans op die ou frekwensie en
>> 'n ou wat lekker vir hulle lag. 'n Paar ouens was lekker die moer in!
>> Die een ou reken hy bly doer anderkant Gobabis naby die grens en die NBC
>> Afrikaans is sy enigste stasie wat hy kan opvang.....en hier verander die
>> bliksems van frekwensie en sy radio kan nie sover af nie. Die man het al
>> oorweeg om dorp toe te ry om te gaan nuwe radio soek!
>>
>
Re: Aprilgek [boodskap #102288 is 'n antwoord op boodskap #102281] Di, 05 April 2005 11:43 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Apr 2005 12:19:39 +0200, "Deneile"
wrote:

> Ek het gehou van een van waar hulle gese het Gloudina kom terug Suid-Afrika
> toe!
>
>

en dit het so 'n masiewe uittog tot gevolg gehad, dat dit voor die
einde van die dag reggestel is.

DD
Vorige onderwerp: Onse ligte
Volgende onderwerp: Die pous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:47:14 MGT 2024