Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Goeie Afrikaanse musiek
Goeie Afrikaanse musiek [boodskap #10071] Wo, 23 Julie 1997 00:00 na volgende boodskap
Karl Wrogemann  is tans af-lyn  Karl Wrogemann
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek woon in Adelaide (Australia) en het gewonder of iemand nie musiek kan
'CD'S' aan stuur nie. Dit is nou natuurlik teen 'n prys.

Groete uit
'Down Under'
Re: Goeie Afrikaanse musiek [boodskap #10086 is 'n antwoord op boodskap #10071] Sa, 26 Julie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cg  is tans af-lyn  cg
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
"Karl Wrogemann" wrote:

> Ek woon in Adelaide (Australia) en het gewonder of iemand nie musiek kan
> 'CD'S' aan stuur nie. Dit is nou natuurlik teen 'n prys.

Karl, waarskynlik sal daar iemand wees wat u kan help. Ek wil graag weet of daar "midis" of "wav"
le^ers is iewers van Afrikaanse liedtjies?

Colin
Re: Goeie Afrikaanse musiek [boodskap #10098 is 'n antwoord op boodskap #10071] Ma, 28 Julie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
v9516778.8....  is tans af-lyn  v9516778.8....
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article gar...@iafrica.com (CGG) writes:
> From: gar...@iafrica.com (CGG)
> Subject: Re: Goeie Afrikaanse musiek
> Date: Sat, 26 Jul 1997 00:53:13 GMT

> "Karl Wrogemann" wrote:

>> Ek woon in Adelaide (Australia) en het gewonder of iemand nie musiek kan
>> 'CD'S' aan stuur nie. Dit is nou natuurlik teen 'n prys.

> Karl, waarskynlik sal daar iemand wees wat u kan help. Ek wil graag weet of
> daar "midis" of "wav"
> le^ers is iewers van Afrikaanse liedtjies?

> Colin

"Goeie" afrikaanse musiek!??!?! Ek het nie geweet daar bestaan so iets
nie!!! *DUCK*
Re: Goeie Afrikaanse musiek [boodskap #10108 is 'n antwoord op boodskap #10071] Di, 29 Julie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bur...  is tans af-lyn  bur...
Boodskappe: 33
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
GeorgieBoy wrote:

> "Goeie" afrikaanse musiek!??!?! Ek het nie geweet daar bestaan so
> iets
> nie!!! *DUCK*

Dit hang af van jou definisie van "goeie". Ek sal my, as onkundige
op die
gebied, nie uitlaat oor die gehalte van die musiek nie. Binne een
moontlike
definisie van die begrip "Afrikaner" wat op die nuusgroep aangebied is,
nl
"Iemand wat omgee vir mense wat Afrikaans praat", sien ek mense wat
Afrikaans sing as Afrikaners en waardeer ek hul bydrae. Dit gaan nie
altyd
net oor hoe gesing word nie, maar ook oor wat gesing word. Luister
gerus
weer na Koos du Plessis.
Verder kan ons beswaarlik verwag dat Afrikaanse musiek en sang sal
ontwikkel as ons dit nie ondersteun nie. Ons hoef nie gemors te aanvaar

nie, maar kan deur wat ons koop 'n stem uitbring vir wat ons graag wil
hê.

Groete
Sybrand
Re: Goeie Afrikaanse musiek [boodskap #10122 is 'n antwoord op boodskap #10071] Wo, 30 Julie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marius P Jooste  is tans af-lyn  Marius P Jooste
Boodskappe: 9
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
GeorgieBoy wrote:

> In article gar...@iafrica.com
> (CGG) writes:
>> From: gar...@iafrica.com (CGG)
>> Subject: Re: Goeie Afrikaanse musiek
>> Date: Sat, 26 Jul 1997 00:53:13 GMT
>
>> "Karl Wrogemann" wrote:
>
>>> Ek woon in Adelaide (Australia) en het gewonder of iemand nie musiek kan
>>> 'CD'S' aan stuur nie. Dit is nou natuurlik teen 'n prys.
>
>> Karl, waarskynlik sal daar iemand wees wat u kan help. Ek wil graag weet of
>> daar "midis" of "wav"
>> le^ers is iewers van Afrikaanse liedtjies?
>
>> Colin
>
> "Goeie" afrikaanse musiek!??!?! Ek het nie geweet daar bestaan so
> iets
> nie!!! *DUCK*

Hey there, Georgie Boy
Dit vat jou toe nie lank om op tone te beginne trap nie.

Ekself is 'n onbeskaamde Johannes Kerkorrel/Koos
Kombuis/DavidKramer/CoenieDeVilliers/LaurikaRauch/JannieDuTo it/ClarabelleVanNiekerk/KoosDuPlessis/LukasMaree/ens..
aanhanger.

Daar is goeie Afrikaanse musiek.

Basta.
Re: Goeie Afrikaanse musiek [boodskap #10189 is 'n antwoord op boodskap #10071] So, 03 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskap
Theo Bleeker  is tans af-lyn  Theo Bleeker
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
G'day All

GeorgieBoy wrote in article ...

> In article gar...@iafrica.com (CGG) writes:
>> From: gar...@iafrica.com (CGG)
>> Subject: Re: Goeie Afrikaanse musiek
>> Date: Sat, 26 Jul 1997 00:53:13 GMT
>
>> "Karl Wrogemann" wrote:
>
>>> Ek woon in Adelaide (Australia) en het gewonder of iemand nie musiek kan
>>> 'CD'S' aan stuur nie. Dit is nou natuurlik teen 'n prys.
>
>> Karl, waarskynlik sal daar iemand wees wat u kan help. Ek wil graag weet of
>> daar "midis" of "wav"
>> le^ers is iewers van Afrikaanse liedtjies?
>
Ik weet niet of men in Adelaide ook het na-middag programma van de
Australian Broadcasting Commission ( ABC) kan horen maar hier in
Sydney, een paar weken geleden, de diskjockey Mike Carlton, draaide
een plaat van een Afrikaanse Groep welke hun versie van Whimaway gaf.
Zoals Mike zei, het was een van die songs welke op het ogenblik hier
in Australie verkrijgbaar zijn. Het klonk geweldig. De studio was
overstroomd door luisteraars die vroegen om meer van die muziek te
horen.
Karl kan het beste doen om de ABC shop in Adelaide te bezoeken en daar
navraag te doen. Als ik me goed herinner zijn er in Adelaide ook
speciaal muziek winkels die CD's and banden van de minder bekende
landen en groepen importeren

De groeten aan allemaal

. Theo
Vorige onderwerp: 'n Lied vir beginner-studente van Afrikaans
Volgende onderwerp: (Liriek) Boshoek, deur Koos du Plessis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:27:55 MGT 2024