Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Wat gee?
Wat gee? [boodskap #101835] Vr, 11 Maart 2005 05:48
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die juffrou vra: "Klas, se vir my wat gee hoenders?"

Marietjie antwoord: "Eiers juffrou"

"Nou wie kan vir my se wat gee boerbokke?"

Sannie se "Bokmelk juffrou"

"En wat gee 'n koei ons?"

Jannie antwoord "Wiskunde en huiswerk juffrou!"
Vorige onderwerp: Moderne weergawe van 3 Bere
Volgende onderwerp: Onse ligte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 07:57:51 MGT 2024