Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Navrae " deur ELISABETH EYBERS
" Navrae " deur ELISABETH EYBERS [boodskap #100903] Vr, 07 Januarie 2005 20:08
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
NAVRAE
Elisabeth Eybers

Die aard van angs is dat dit tydelik kwel.
Verdriet, volgens 'n ou ballade, duur
twaalf maande en 'n dag, tot op die uur.
Die ritueel van rou is vasgestel.

Vreemd, van berou word nie soveel vertel.
Waar vind mens 'n betroubare gedig
om jou oor die vervaldag in te lig
van daardie individueler hel?
Vorige onderwerp: " Akkoord " deur ELISABETH EYBERS
Volgende onderwerp: " Witwatersrand " deur ELISABETH EYBERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:39:47 MGT 2024