Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Re: Hulp gesoek ...
Re: Hulp gesoek ... [boodskap #100629] Do, 09 Desember 2004 10:37 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis op Vera Lynn se "Remembers" CD:

www.artistdirect.com/nad/store/artist/album/0,,1621443,00.ht ml
Jy kan daar luister ...

... en hier koop:
www.amazon.com/exec/obidos/tg/detail/-/B00000K25A/102-220193 4-6507335?v=glance

Ek kon dit nie in SA opspoor nie, maar probeer gerus een van die meer
spesialis CD winkels ...

Sleutelborde is goedkoop deesdae - "spoil yourself for Christmas" met een
van daai draadlose tipes met al die knoppies - die dinge kan amper selfs
koffie maak, maar sal ook nie van Coke hou nie.

Jy kan probeer oopmaak, met water spoel en goed droogmaak, maar die
suikerwater (Coke) is 'n probleem veral as daar elektronika in die
sleutelbord is wat ook geCoke is. Op die plaas het ons geroeste moere met
Coke losgemaak en opblaas koeie (agv bloekom boom se blare) afgeblaas. Sterk
maar lekker.

:-)

TJ

Artslink.co.za News
www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Jonas" skryf in boodskap news:cp8q8g$4kn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Vrind van my se bejaarde moeder is op soek na Vera Lynn se "Somewhere in
> France with you" - ek soek al 10 dae en 10 nagte daarna - sonder sukses.
> fana...@hotmail.com
>
> Wat gemaak met 'n rekenaarsleutelbord wat met/in Coke gedoop is - behalwe
> om dit weg te gooi. Enige skoonmaakwenke sal op prys gestel word.
>
Re: Hulp gesoek ... [boodskap #100630 is 'n antwoord op boodskap #100629] Do, 09 Desember 2004 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Wat doen ek met die Coke-besmette sleutelbord - "sticky keys" ...."

Gooi weg of volg vorige raad:

"Sleutelborde is goedkoop deesdae - "spoil yourself for Christmas" met een
van daai draadlose tipes met al die knoppies - die dinge kan amper selfs
koffie maak, maar sal ook nie van Coke hou nie.

Jy kan probeer oopmaak, met water spoel en goed droogmaak, maar die
suikerwater (Coke) is 'n probleem veral as daar elektronika in die
sleutelbord is wat ook geCoke is. Op die plaas het ons geroeste moere met
Coke losgemaak en opblaas koeie (agv bloekom boom se blare) afgeblaas. Sterk
maar lekker."

Ek doen gereeld "maintenance" (jaarliks of soos nodig) op al die kantoor
sleutelborde en haal hul heel uitmekaar, was ("soak") knoppies met iets soos
"clean green" en stofsuig en dan is hul so goed of selfs beter as nuut
behalwe vir die (goedkopes) wat die ink op die knoppies verloor. Dit sou net
soveel makliker/vinniger gewees het as hul minder skroefies onder het.

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:cp9fjv$gav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ - baie dankie. Ek soek bloot die MP3 van die song - Vera Lynn glo ek sal
> nie beswaar hê nie ....
> fana...@hotmail.com
>
> Wat doen ek met die Coke-besmette sleutelbord - "sticky keys" ....
>
Re: Hulp gesoek ... [boodskap #100637 is 'n antwoord op boodskap #100629] Do, 09 Desember 2004 22:15 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
TJ - baie dankie. Ek soek bloot die MP3 van die song - Vera Lynn glo ek sal
nie beswaar hê nie ....
fana...@hotmail.com

Wat doen ek met die Coke-besmette sleutelbord - "sticky keys" ....
Vorige onderwerp: Gee die hond wind
Volgende onderwerp: musiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:19:04 MGT 2024