Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Motor Registrasie
Motor Registrasie [boodskap #99970] Ma, 01 November 2004 07:10 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Is daar dalk 'n webtuiste waar ek 'n motor se registrasie nommer kan intik
en dan sien aan wie behoort die motor ?
Re: Motor Registrasie [boodskap #99973 is 'n antwoord op boodskap #99970] Ma, 01 November 2004 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slegs as die persoon alreeds 'n oortreding begaan het.

--
Groetnis
Annette

"Frika" skryf in boodskap news:cm4nh7$mm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is daar dalk 'n webtuiste waar ek 'n motor se registrasie nommer kan intik
> en dan sien aan wie behoort die motor ?
>
Re: Motor Registrasie [boodskap #99975 is 'n antwoord op boodskap #99973] Ma, 01 November 2004 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Het jy miskine daardie site se adress Anette ?

"Annette" skryf in boodskap news:cm4p47$ouc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Slegs as die persoon alreeds 'n oortreding begaan het.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Frika" wrote in message
> news:cm4nh7$mm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is daar dalk 'n webtuiste waar ek 'n motor se registrasie nommer kan intik
>> en dan sien aan wie behoort die motor ?
>>
>
Re: Motor Registrasie [boodskap #99996 is 'n antwoord op boodskap #99975] Ma, 01 November 2004 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Nov 2004 09:45:23 +0200, "Frika" wrote:
> Het jy miskine daardie site se adress Anette ?
>
> "Annette" skryf in boodskap news:cm4p47$ouc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Slegs as die persoon alreeds 'n oortreding begaan het.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Frika" skryf in boodskap news:cm4nh7$mm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is daar dalk 'n webtuiste waar ek 'n motor se registrasie nommer kan intik
>>> en dan sien aan wie behoort die motor ?

As daar werklik so 'n site bestaan, kan dit baie handig wees.
En baie slapelose nagte makliker maak:-)
Ek is onlangs in Durban beboet waar my kar geparkeer was,
en ek het die Metro Polisieman gaan soek, te voet want ek het
gehoor dat hy naby was, en hom teruggeneem na my kar en gesê
dat hy nie weet wat hy doen nie. Ek het hier daarvan vertel.
En ek het geweier om die boete te betaal deur beswaar aan te teken.

Dit was etlike maande gelede, en niemand laat my iets weet nie.
Wel het 'n Indiërvrou my gewys dat my beswaar op rekenaar is.
En ek dink dat die boete geskrap is, sonder die ordentlikheid om my te
laat weet.

DD
Re: Motor Registrasie [boodskap #100007 is 'n antwoord op boodskap #99975] Di, 02 November 2004 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.enatis.co.za is oppad:

"National Traffic Information System (NaTIS)"

"Hardware installation should be finalised by November 2004."

:-)

TJ

"Frika" skryf in boodskap news:cm4pir$ppv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het jy miskine daardie site se adress Anette ?
>
> "Annette" wrote in message
> news:cm4p47$ouc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Slegs as die persoon alreeds 'n oortreding begaan het.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Frika" wrote in message
>> news:cm4nh7$mm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is daar dalk 'n webtuiste waar ek 'n motor se registrasie nommer kan intik
>>> en dan sien aan wie behoort die motor ?
>>>
>>
>
Re: Motor Registrasie [boodskap #100019 is 'n antwoord op boodskap #100007] Di, 02 November 2004 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal handig wees as jy kan naslaan voor watter driveway jy moet gaan sit
en wag om daai blink Porsche te kaap, wat jy nie met jou (reeds gesteelde)
kar kan inhaal nie!

"TJ" wrote in message
news:cm773e$jge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> www.enatis.co.za is oppad:
>
> "National Traffic Information System (NaTIS)"
>
> "Hardware installation should be finalised by November 2004."
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Frika" wrote in message
> news:cm4pir$ppv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het jy miskine daardie site se adress Anette ?
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cm4p47$ouc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Slegs as die persoon alreeds 'n oortreding begaan het.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Frika" wrote in message
>>> news:cm4nh7$mm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Is daar dalk 'n webtuiste waar ek 'n motor se registrasie nommer kan intik
>>>> en dan sien aan wie behoort die motor ?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Motor Registrasie [boodskap #100022 is 'n antwoord op boodskap #99970] Di, 02 November 2004 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Wishfull thinking! Laat weet my as daar so iets is !

"Frika" skryf in boodskap news:cm4nh7$mm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is daar dalk 'n webtuiste waar ek 'n motor se registrasie nommer kan intik
> en dan sien aan wie behoort die motor ?
>
Re: Motor Registrasie [boodskap #100038 is 'n antwoord op boodskap #100007] Di, 02 November 2004 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Nov 2004 07:48:29 +0200, "TJ" wrote:

> www.enatis.co.za is oppad:
>
> "National Traffic Information System (NaTIS)"
>
> "Hardware installation should be finalised by November 2004."
>
> :-)
>
> TJ

Waar en vir wie spioeneer jy. TJ, dat jy somtyds sulke (handige)
inligting kan verskaf? Ek dink ook bv. aan 'n dag wat jy vir my
webadresse en datums gegee het van huisskoue, wat vir my
toe nogal van waarde was.

DD
Re: Motor Registrasie [boodskap #100049 is 'n antwoord op boodskap #100038] Wo, 03 November 2004 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis WAT jy weet (hier) en nie WIE jy (hier) ken nie.

Ek GENIET my werk en dra 'n verskeidenheid hoede (om die bles weg te steek)
in 'n sewedag werkweek.

:-)

TJ

"DD" skryf in boodskap news:jakfo0h16urgf8su2v8tu76k48c3n4vku2@4ax.com...
> On Tue, 2 Nov 2004 07:48:29 +0200, "TJ"
> wrote:
>
>> www.enatis.co.za is oppad:
>>
>> "National Traffic Information System (NaTIS)"
>>
>> "Hardware installation should be finalised by November 2004."
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>
>
> Waar en vir wie spioeneer jy. TJ, dat jy somtyds sulke (handige)
> inligting kan verskaf? Ek dink ook bv. aan 'n dag wat jy vir my
> webadresse en datums gegee het van huisskoue, wat vir my
> toe nogal van waarde was.
>
> DD
>
Re: Motor Registrasie [boodskap #100081 is 'n antwoord op boodskap #100007] Do, 04 November 2004 05:39 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" skryf in boodskap news:...
> www.enatis.co.za is oppad:
>
> "National Traffic Information System (NaTIS)"
>
> "Hardware installation should be finalised by November 2004."
>
> :-)
>
> TJ
>

Wat?!!!??? Die rekennards daarvoor is al vroeg in 2003 gekoop!!! Net in SA!!!
Vorige onderwerp: Motorjoernalistiek
Volgende onderwerp: Brandstof a la Afrika!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:20:59 MGT 2024