Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Wat is die storie....
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113124 is 'n antwoord op boodskap #113117] Wo, 21 Februarie 2007 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vuurvliegie, hoe bring jy die kloutjie by die oor?
Enige idee?
Annette

"fire_" wrote in message
news:1172044774.755749.208760@m58g2000cwm.googlegroups.com.. .
On Feb 21, 12:40 am, "Annette" wrote:
> Nee Dave. Heidi Klum. Want sy doen mededeelsaamheid met Seal.
> Wyn gaan veral oor patriotiese mededeelsaamheid.
> Het jy nie geweet nie?
>
> Annette
>
> "Dave" wrote in message
>
> news:1r8mt2hfpdt7hn4p2l072rurav9c01cqt7@4ax.com...
>
>
>
>> On Tue, 20 Feb 2007 16:58:27 +0200, "Annette"
>> wrote:
>
>>> Liewe Dave, ek kan nie verstaan vir wat jy nog met soeterige vaaljapie
>>> bodder nie:))
>>> Drink Rooiwyn!!
>>> Dis baie patrioties!
>
>>> Noudiedag 'n versnit van Cab. Sauv, , Merlot, Pinotage en Shiraz
>>> gedrink.
>>> Lekker verby.
>
>>> Annette
>
>> maw Annette, as Nicole Kidmann, Cindy Crawford, Heidi Klum
>> en Mimi Coertze kompeteer om vanaand saam met my te gaan
>> eet, moet ek tannie Mimi kies omdat sy Heimwee, O Boereplaas
>> gesing het?- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Haai daar is jy nou n rasis, welkom tot die klub
Nou moet jy ook begin JHberger drink
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113125 is 'n antwoord op boodskap #113124] Wo, 21 Februarie 2007 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 21, 12:26 pm, "Annette" wrote:
> Vuurvliegie, hoe bring jy die kloutjie by die oor?
> Enige idee?
> Annette
>
> "fire_" wrote in message
>
> news:1172044774.755749.208760@m58g2000cwm.googlegroups.com.. .
> On Feb 21, 12:40 am, "Annette" wrote:
>
>
>
>
>
>> Nee Dave. Heidi Klum. Want sy doen mededeelsaamheid met Seal.
>> Wyn gaan veral oor patriotiese mededeelsaamheid.
>> Het jy nie geweet nie?
>
>> Annette
>
>> "Dave" wrote in message
>
>> news:1r8mt2hfpdt7hn4p2l072rurav9c01cqt7@4ax.com...
>
>>> On Tue, 20 Feb 2007 16:58:27 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Liewe Dave, ek kan nie verstaan vir wat jy nog met soeterige vaaljapie
>>>> bodder nie:))
>>>> Drink Rooiwyn!!
>>>> Dis baie patrioties!
>
>>>> Noudiedag 'n versnit van Cab. Sauv, , Merlot, Pinotage en Shiraz
>>>> gedrink.
>>>> Lekker verby.
>
>>>> Annette
>
>>> maw Annette, as Nicole Kidmann, Cindy Crawford, Heidi Klum
>>> en Mimi Coertze kompeteer om vanaand saam met my te gaan
>>> eet, moet ek tannie Mimi kies omdat sy Heimweë, O Boereplaas
>>> gesing het?- Hide quoted text -
>
>> - Show quoted text -
>
> Haai daar is jy nou n rasis, welkom tot die klub
> Nou moet jy ook begin JHberger drink- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Lol , mooi probeer
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113131 is 'n antwoord op boodskap #113125] Wo, 21 Februarie 2007 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Raait - stok antwoord as jy nie 'n antwoord het nie.

Annette

"fire_" wrote in message
news:1172051260.368660.133230@v33g2000cwv.googlegroups.com.. .
On Feb 21, 12:26 pm, "Annette" wrote:
> Vuurvliegie, hoe bring jy die kloutjie by die oor?
> Enige idee?
> Annette
>
> "fire_" wrote in message
>
> news:1172044774.755749.208760@m58g2000cwm.googlegroups.com.. .
> On Feb 21, 12:40 am, "Annette" wrote:
>
>
>
>
>
>> Nee Dave. Heidi Klum. Want sy doen mededeelsaamheid met Seal.
>> Wyn gaan veral oor patriotiese mededeelsaamheid.
>> Het jy nie geweet nie?
>
>> Annette
>
>> "Dave" wrote in message
>
>> news:1r8mt2hfpdt7hn4p2l072rurav9c01cqt7@4ax.com...
>
>>> On Tue, 20 Feb 2007 16:58:27 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Liewe Dave, ek kan nie verstaan vir wat jy nog met soeterige vaaljapie
>>>> bodder nie:))
>>>> Drink Rooiwyn!!
>>>> Dis baie patrioties!
>
>>>> Noudiedag 'n versnit van Cab. Sauv, , Merlot, Pinotage en Shiraz
>>>> gedrink.
>>>> Lekker verby.
>
>>>> Annette
>
>>> maw Annette, as Nicole Kidmann, Cindy Crawford, Heidi Klum
>>> en Mimi Coertze kompeteer om vanaand saam met my te gaan
>>> eet, moet ek tannie Mimi kies omdat sy Heimwee, O Boereplaas
>>> gesing het?- Hide quoted text -
>
>> - Show quoted text -
>
> Haai daar is jy nou n rasis, welkom tot die klub
> Nou moet jy ook begin JHberger drink- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Lol , mooi probeer
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113137 is 'n antwoord op boodskap #113108] Wo, 21 Februarie 2007 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Feb 2007 13:43:14 -0800, "Hessie" wrote:

> Dave skryf
>
> die engelse wat die
>> boere ne hul vrouens en kinders vermoor het, ter wille van die goud
>> aan die Rand, is julle tipe. Julle is swak swak swak
>
> Jy maak dinge op. Vir een ding. Ek het
> OP HIERDIE NUUSGROEP gevra dat
> die Engelse geforseer word om reparasies
> te betaal aan die nageslagte van die twee
> Boere-republieke. Net soos ek nou vir
> die eerste keer sê dat ek dink die
> afstammelinge van die Europese lande
> wat die SA subkontinent geplunder het
> vir hulle eie gewin, moet begin om
> ernstige reparasies te maak teenoor
> die tagtig persent van die swart
> bewoners wat vir eeue benadeel is.
> Net soos ek ook dink dat die Europese
> koloniste in Noord-Amerika reparasies
> moet betaal aan die Eerste Nasies en
> die swart mense wat as slawe na die
> kontinent gebring is.
> Vir jou informasie, ek is nie vreeslik
> ingenome met Engeland se bevolking nie.
> Ek dink hulle is in baie gevalle vreeslik
> arrogant. Hier in Kanada vind mens ook
> sommige nageslagte van mense uit die
> Britse Eilande wat hulself sosiaal
> hoër ag as die immigrante van byvoorbeeld
> die Indiese subkontinent. Dit ten spyt van
> die feit dat hulle Britse voorgeslagte skaars
> kon lees en skryf en uit die laer werkersklas
> gekom het, terwyl die mense wat hulle so
> patroniseer, gewoonlik kinders is van
> professionele mense wat van Indië en
> Pakistan na Kanada
> ge-emigreer het.
>
> Gloudina
>

ôhô... so dìt is jou verduideliking waarom die Afrikaans uit die
Kaspirs (wat julle in Soweto gehoor het!) julle laat besluit het om
Afrikaans te verraai, en nooit weer in julle huis te praat nie. In
teenstelling daarmee, is die engels wat van die perde af gepraat is
toe op die Boere geskiet is, en die engels wat van die buitekant van
die heinings om die konsentrasiekampe gepraat is, en die engels wat
die dansers om die brandende plaashuise gepraat het, sò aanvaarbaar
dat julle dit jul huistaal gemaak het.

Maar jy dink die lang storie wat jy hierbo vertel het, gaan die gêng
skielik met nuwe oë na jou laat kyk.

Hier is my oorspronklike pos, waarvan jy byna alles uitgevee het omdat
jy nie 'n antwoord uitgewerk kry nie. Probeer weer.

> bouwer, jou herwaarts en derwwarts gehardlopery, gaan niemand op
> hierdie groep laat vergeet dat jy jou teen 'n muur vasgeloop het, en
> in sirkels al om die arena hardloop en voor probeer bly.

> Antie, jy sal vir Torrekke moet face een of ander tyd, en op sy vrae
> antwoord. Een daarna my antie, sal jy my vrae ook moet face - oor
> waarom julle, toe julle die keuse gehad het taalgewyse, besluit het
> dat die Afrikaners wat uit die Kaspirs geskiet het, is moordenaars, en
> julle sal hul taal nie meer praat nie. Maaar... die engelse wat die
> boere ne hul vrouens en kinders vermoor het, ter wille van die goud
> aan die Rand, is julle tipe. Julle is swak swak swak.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113178 is 'n antwoord op boodskap #113137] Vr, 23 Februarie 2007 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Feb 2007 15:37:07 +0200, Dave wrote:

> On 20 Feb 2007 13:43:14 -0800, "Hessie" wrote:
>
>> Dave skryf

>> die engelse wat die
>>> boere ne hul vrouens en kinders vermoor het, ter wille van die goud
>>> aan die Rand, is julle tipe. Julle is swak swak swak

>> Jy maak dinge op. Vir een ding. Ek het
>> OP HIERDIE NUUSGROEP gevra dat
>> die Engelse geforseer word om reparasies
>> te betaal aan die nageslagte van die twee
>> Boere-republieke. Net soos ek nou vir
>> die eerste keer sê dat ek dink die
>> afstammelinge van die Europese lande
>> wat die SA subkontinent geplunder het
>> vir hulle eie gewin, moet begin om
>> ernstige reparasies te maak teenoor
>> die tagtig persent van die swart
>> bewoners wat vir eeue benadeel is.
>> Net soos ek ook dink dat die Europese
>> koloniste in Noord-Amerika reparasies
>> moet betaal aan die Eerste Nasies en
>> die swart mense wat as slawe na die
>> kontinent gebring is.
>> Vir jou informasie, ek is nie vreeslik
>> ingenome met Engeland se bevolking nie.
>> Ek dink hulle is in baie gevalle vreeslik
>> arrogant. Hier in Kanada vind mens ook
>> sommige nageslagte van mense uit die
>> Britse Eilande wat hulself sosiaal
>> hoër ag as die immigrante van byvoorbeeld
>> die Indiese subkontinent. Dit ten spyt van
>> die feit dat hulle Britse voorgeslagte skaars
>> kon lees en skryf en uit die laer werkersklas
>> gekom het, terwyl die mense wat hulle so
>> patroniseer, gewoonlik kinders is van
>> professionele mense wat van Indië en
>> Pakistan na Kanada
>> ge-emigreer het.

>> Gloudina

>
> ôhô... so dìt is jou verduideliking waarom die Afrikaans uit die
> Kaspirs (wat julle in Soweto gehoor het!) julle laat besluit het om
> Afrikaans te verraai, en nooit weer in julle huis te praat nie. In
> teenstelling daarmee, is die engels wat van die perde af gepraat is
> toe op die Boere geskiet is, en die engels wat van die buitekant van
> die heinings om die konsentrasiekampe gepraat is, en die engels wat
> die dansers om die brandende plaashuise gepraat het, sò aanvaarbaar
> dat julle dit jul huistaal gemaak het.
>
> Maar jy dink die lang storie wat jy hierbo vertel het, gaan die gêng
> skielik met nuwe oë na jou laat kyk.
>
> Hier is my oorspronklike pos, waarvan jy byna alles uitgevee het omdat
> jy nie 'n antwoord uitgewerk kry nie. Probeer weer.
>
>> bouwer, jou herwaarts en derwwarts gehardlopery, gaan niemand op
>> hierdie groep laat vergeet dat jy jou teen 'n muur vasgeloop het, en
>> in sirkels al om die arena hardloop en voor probeer bly.
>
>> Antie, jy sal vir Torrekke moet face een of ander tyd, en op sy vrae
>> antwoord. Een daarna my antie, sal jy my vrae ook moet face - oor
>> waarom julle, toe julle die keuse gehad het taalgewyse, besluit het
>> dat die Afrikaners wat uit die Kaspirs geskiet het, is moordenaars, en
>> julle sal hul taal nie meer praat nie. Maaar... die engelse wat die
>> boere ne hul vrouens en kinders vermoor het, ter wille van die goud
>> aan die Rand, is julle tipe. Julle is swak swak swak.

Julle wat in spanning en afwagting sit en wag dat bouwer op hierdie
een antwoord, ontspan. Sy gaan nie - in die hoop dat stof hieroor
waai, en dit deur julle vergeet word, gaan sy oor 'n dag of twee weer
oor ander dinge begin skryf, en dit bloot ignoreer. Soos Torreke ook
gesê het, wanneer sy haarself vasgepraat het, raak sy betreffende dit,
stom. En daar is van julle wat weet dat ek hierdie vraag periodiek oor
die jare aan haar vra en periodieke stiltes sien. Maar sy leer nie,
want sy ontlok die vraag keer op keer. Let op hierbo hoe sy probeer
voorgee het dat sy geantwoord het, maar slegs die tema verander het.
Kyk hoe ver is haar terugvoering verwyderd van my vraag.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113179 is 'n antwoord op boodskap #113178] Vr, 23 Februarie 2007 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier is nog 'n storie, vanaf die Boere-Afrikaners.

Hulle is baie spesiaal.
Die Tanya in die stuk is meisiekind, wat solank as wat ek kan onthou die
idee van die nag van die lang messe aandryf, en met reëlmaat die verkeerde
presiese datum voorspel.
Ek sal nie verbaas wees dat die nuwe SMS opsweping van haar af kom nie.
Beste Boerevriende

Hierdie volgende drie gedeeltes gedateer 20, 21 en 22 Februarie 2007 rakende
die hele Mandela-sage van die afgelope 10 dae, word aan u deurgegee,
aangesien dit in u belang is om volledig ingelig te wees, sodat die
disinformasie wat nou gaan volg, u nie geestelik sal laat ontspoor nie.

1) Mandela uiters kritiek of dood?

Vandag 20 Februarie 2007 weet ons nie of Mandela nog leef en of hy alreeds
dood is nie. Nuusberigte wat ons die afgelope week bereik het, het sterk
aangetoon dat Mandela skielik inmekaargesak het en dat sy toestand
sedertdien baie verswak het, en dat hy dalk nou alreeds dood is.

Die hele sage het as volg begin:

Op Maandag 12 Februarie 2007 het die eerste berigte deurgekom dat hy op
bystandsmasjiene is, aangesien sy longe platgeval en sy een nier gaan staan
het. Daardie dag het die Nelson Mandela stigting nog `n persberig van hom en
prinses Caroline die lig laat sien, om hierdie berigte te snoer, maar
hierdie onderhoud was toe alreeds Sondag of Maandagoggend gedoen. Baie mense
was hierdeur mislei, en het ons as sensasie soekers uitgeskel. Ek het weer
ons bronne gekontak, en hulle het vasgestaan by hul storie oor Mandela.

Donderdag 15 Februarie het ons `n verdere dubbele bevestiging gekry vanuit
militêre bronne dat alles hieroor waar was. Daar is bevestig dat hy op "life
support" masjiene was vanaf Maandagmiddag. Die Nelson Mandela Stigting stel
Vrydag `n berig vry waarin hulle alle berigte ontken dat NM siek is.
Saterdag 17 Februarie word weer berig dat hy Vrydagaand `n beroerte gehad
het. Mandela het Dinsdag `n belangrike openbare verskyning gemis, waar hy `n
eerbetoon moes gee aan `n sekere Soweto koor wat `n "grammie award" gekry
het. Hy het nie opgedaag nie, en geen redes is in die pers daarvoor gegee
nie. As Mandela dan nie siek was nie, hoekom het hy nie hierdie belangrike
verpligting nagekom nie?

Maandagoggend om 9h00 bevestig ons bron bogenoemde die beroerte, maar later
in die dag word `n weermagsein gestuur dat alle inligting rakende Mandela
verbied word. Ook word die weermag op 24 uur bystand geplaas. Alle verlof
van lede word gekanselleer. Later gedurende die dag stel die Nelson Mandela
stigting `n persverklaring vry wat sê dat Mandela gesond en gelukkig in
Mosambiek vakansie hou. Berigte vanaf Bronkhortspruit bereik ons dat `n
groot polisie konvooi in die rigting van Pretoria beweeg.

Hierdie drastiese maatreëls, gekoppel met die feit dat die NM Stigting
blatant oor sy toestand lieg, is groot rede tot kommer vir ons as blankes. U
behoort alreeds al die berigte rakende die komende UHURU op www.siener.co.za
van die swartes te gelees het, wat sal begin met die dood en begrafnis van
Mandela.Hulle beplan al vir lank hulle "NAG VAN DIE LANG MESSE" waarin hulle
sal probeer om die stede te blokkeer, en die blanke inwoners dan te vermoor,
op die Kongo Mau-Mau styl van destyds.

Nog moet hierdie berig nie as rede tot paniek dien nie, maar u slegs waarsku
dat u `n onstuimige toekoms in hierdie land te wagte kan wees. Dit sal van
die vermoë van die weermag en polisie afhang of hulle in staat sal wees om
hierdie opstande te beteuel. Daar is reeds berigte vanaf Cradock in die Kaap
dat die swartes, vir daardie week waarin Mandela in staatsie sal lê in `n
glaskis in Pretoria, nie sal werk nie. Dit kan tot grootskaalse chaos lei,
indien swartes landwyd sal besluit om te staak vir hierdie week.

As gelowige kan ek u slegs vandag smeek om binne die laer te kom. Dit is die
laer van JaHshua Messias, oftewel Jesus Christus. Geen ander aanvoerder sal
u kan help nie, want Hy was ook die aanvoerder van Bloedrivier. U moet in Sy
band van liefde kom, en dan sal u deur hierdie krisis gelei word, en
ongeskonde anderkant uitkom. U het nog tyd, kry u voorrade op datum, en as u
in `n groot stad woon, dink daaraan dat basiese dienste dalk vir `n tyd gaan
verdwyn. Moet asseblief nie paniekerig raak nie, want met Jesus/ JaHshua by
en in u, is daar geen rede vir kommer nie.

Omdat meeste van ons nie oor voldoende kennis beskik nie, sal ek voorstel
dat u ook bykomend die volgende inligting sal lees op
www.nuweopenbaring.co.za. Gaan na "NUWE BOEKE" en lees die volgende klein
boekies oor hierdie eindtyd en wat u te doen staan. Alles wat nodig is vir
hierdie komende krisis is daarin vervat.

Bertha Dudde - Boek 1 -Wêreldgebeure

Boek 4 - Die Antichris

Boek 5 - tekens van die eindtyd

Boek 6 - Wat die wêreld te wagte staan

Boek 8 - Tekens van die Tye

Indie u meer inligting benodig, kontak my asb op si...@siener.co.za.

Boeregroete in Sy Naam

2) Nuutste oor Mandela (21 Februarie 2007)

`n Aanhaling van `n verklaring deur Tanya du Preez van die Suidlanders op
Dinsdag 20 Februarie 2007, wat op Internet geplaas is.

BEGIN VAN AANHALING: "More almal. Ek sit in 'n Internet Kafee om hierdie
verklaring uit te reik.

Ons standpunt:

Daar is baie onsekerheid oor Mandela se toestand. Ons het verneem dat sekere
radiostasies meld dat hy reeds dood is, terwyl ander stasies sê dat hy in
Mosambiek vakansie hou en rus

Ek het enkele oomblikke voor ek hier kom tik het, van my laaste betroubare
bronne verneem dat hy reeds oorlede is. Dit bly egter u keuse of u my glo of
nie. Die media sal dit later bekendmaak. Ek wil ook sê dat ek nie hierdie
storie van net een persoon af kry nie, en dat die mense wat dit aan my
bekendmaak, nie Tant Sannie en Oom Pietie is nie. Hulle is mense wat naby
aan hom is, of mense wat in sy kringe beweeg en wat nodig het om te weet.

U het gevra vir inligting, hier is wat ons het: Ons weermag is op 24 uur
bystand geplaas gisteroggend ongeveer 11uur. Weermaglede wat op vakansie
was, is teruggeroep. Weermaglede wat vakansie geskeduleer het vir hierdie
tyd, se verlof is gekanselleer. Zelda le Grange, wat nou skielik sê dat hy
in Mosambiek is, is van die naweek af verbied om hom te sien omdat sy
"toestand" dit nie toelaat nie. Dit kom uit die mond van haar familielede.
Mandela het Vrydagaand 'n beroerte gehad en is naastenby 9pm Sondagaand
oorlede. Zelda verlaat ook NOOIT Mandela se sy nie, hoekom is hy in
Mosambiek en sy in SA? Hoekom is daar teenstrydige nuusberigte oor die
verskillende radio stasies?

U wonder almal wie ons bronne is, en ek kan dit weens sekuriteitsredes nie
aan u bekend maak nie. Ek kan egter sê, dat ons finale bevestiging gekom het
van 'n dokter wat in die mediese span was wat hom behandel het. Ek het ook
reeds gisteroggend verneem van hierdie situasie, en was nie bereid om iets
te se, totdat ons 100% seker was nie.

Ons raad:

Kry binne die volgende 5 dae u kos, brandstof en tente gereed." TOT SOVER
DIE AANHALING.

BEGIN VAN VOLGENDE AANHALING "Ons missie:

Suidlanders is slegs daar om ons volk te beskerm sover dit menslik vir ons
moontlik is, gesien in die lig van die komende bedreiging. Ons het daarom
fasiliteite geskep waarby u kan inval wanneer die nood druk.

ALLE AKSIES BLY 100% VRYWILLIG. ALLE AKSIES BLY U EIE KEUSE. U ONTRUIM
WANNEER U WIL.

"Wat van die weermag?

Die weermag word tans gebruik en gereedgemaak om die hooggeplaastes van
ander lande te vergesel op die paaie. Hulle is nie nou vir ons 'n bedreiging
nie.

Disinformasie

Daar gaan nou baie disinformasie wees. Die regering kan nie bekostig dat die
nuus oor sy dood uitlek nie, omdat hulle :

1. Begrafnisreelings moet tref

2. Dit massa-histerie kan veroorsaak

3. Reeds ontken het dat hy in die hospitaal is

Indien hulle nou hulle storie verander, sal dit vir hulle chaos veroorsaak
en sal mense hulle nie by leuenaars skaar nie, maar by ons wat die waarheid
praat. Daarom sal hulle (en ons eie mense wat as agente vir hulle werk), ons
diskrediteer en julle probeer bangmaak sodat ons geloofwaardigheid skade
lei.

Ook sal julle sien dat hierdie storie nou baie vinnig gaan begin uitlek.
Daar is te veel mense by die begrafnisreëlings en dies meer betrokke en
hulle gaan dit nie vir weke en weke kan stilhou nie. Ons planne verander
onder geen omstandighede nie. Ons aksies is 100% wettig. Ons is versigtig
met die uitlatings wat ons maak teenoor almal hier omdat ons onsself en ook
vir julle wil beskerm." TOT SOVER DIE AANHALING

Alhoewel ons by www.siener.co.za nie noodwendig met alle aksieplanne van die
Suidlanders saamstem nie, is ons oortuig dat hierdie inligting korrek is,
aangesien ons eie bronne ook so berig het. Mandela is dus reeds dood. Ook is
daar aan ons berig gebring dat alle ambassades ook dienooreenkomstig ingelig
is, maar dat die algemene publiek nie ingelig mag word nie.

Vlug ons of staan ons by JaHshua/Jesus Christus? (22 Februarie 2007)

Die Dogter van Sion: - Vlug ons of staan ons by Jesus/JaHshua?

As u die voorafgaande twee artikels rakende Mandela gelees het, sal u
ongetwyfeld ook in verwarring verkeer oor wat u en u gesin nou te doen
staan, veral as u in `n stad woon.

Die Dogter van Sion, wat hierdie webwerf bedryf, se siening oor hierdie saak
van UHURU en DIE NAG VAN DIE LANG MESSE is baie duidelik: Ons huide opdrag,
wat ons al vir twee jaar uitvoer, is om ons behoeftige medemense in
Pretoria-Wes en omgewing van voedsel te voorsien, geestelik- sowel as
fisies-. Daarmee doen ons die ENIGSTE OPDRAG WAT GEGEE IS DEUR ONS
VERLOSSER, JAHSHUA, en wat verwoord is in Mattheus 24:45-46

45 WIE is dan die getroue en verstandige dienskneg vir wie sy heer oor sy
diensvolk aangestel het om hulle hul voedsel op tyd te gee?

46 Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, op hierdie
manier besig sal vind.

Hieruit is dit duidelik waarmee ons besig moet wees voor Sy wederkoms. Ook
is die Dogter van Sion al vir 14 jaar deur bittere beproewinge gelouter en
sterk gemaak, juis vir hierdie oomblik van waarheid wat moes kom!

Hoe sal dit klink as ons nou, wanneer die felste stryd in die geskiedenis
van die Boerevolk aanbreek, nou wegvlug Noord-Kaap toe, of Karoo toe of waar
ookal heen? Is dit geloof in JaHshua? Is dit vertroue in JaHshua? Betoon ek
daardeur liefde vir my Verlosser, JaHshua, as ek my eie vrou, my eie kinders
gryp en weghardloop, terwyl duisende kreupeles, bedl�endes, bejaardes,
wesies en weduwees wat te arm is, agtergelaat word, sodat siedende barbare
hulle met pangas kan doodkap? Ek stel dit onomwonde aan elke wegholler: Jy
is buite die orde van ons Meester en deurtrek met eieliefde. Jy het geen
liefde vir jou minderbevoorregte naaste nie. Jy vlug verniet, want jy vlug
weg van Jesus af, weg van Sy opdrag af, naamlik om jouself laaste te stel en
jou naaste eerste.

Daarmee saam sê ek nie dat stadsbewoners maar net moet bly sit in hulle
huise nie. Ek dink dat dit uiters dwaas sou wees. Die scenario sal heel
moontlik die volgende vorm aanneem: Eerstens sporadiese onluste, dan
grootskaalse stakings, dan kragonderbrekings met dienstelewering wat tot
niet gaan. As daar nie krag is nie, het jy geen water nie en loop jou riool
nie weg nie en die buurman se riool is in jou erf en huis. As daar nie krag
is nie, is dit donker. Ideale roof-, moor- en plundertoestande, veral waar
baie potensiële teikens so na aan mekaar lê, soos in ons woonbuurte in die
stede.

Ek stel die volgende aan elke stadsbewoner voor: Identifiseer `n veilige
hawe, binne 3-4 ure se ry van jou huis af. Raak gereed vir `n korttermyn
periode waarin u moet oorleef. Kry voorrade vir die korttermyn, minstens vir
drie maande. As u kan, en die naasteliefde brand wel in u, ook vir u naaste
wat niks het nie. Hierdie lyste is op www.siener.co.za en u kan self daarna
kyk. U het nie meer baie tyd oor vir koop nie, ons verstaan kampeer
toerusting is alreeds op plekke uitverkoop. Kortliks het u `n karavaan of
tent nodig, met bybehorende toerusting, asook matrasse, beddegoed. Dink aan
u medemens wat te voet daar sal aankom. Pak elke beskikbare tent, matras,
kombers, kussing en laken in, want die winter is voorhande. Ons weet nie hoe
lank die geldstelsel gaan staan nie, maar kontant sal sekerlik vir nog `n
geruime tyd `n bate wees.

Die groot vraag is nou: Wanneer moet ek beweeg? Dit sal ek net aan uself
oorlaat, maar sê ook daarby dat u, indien u dit nog nie gedoen het nie, u
verhouding met u God, Jesus Christus/JaHshua moet regkry. As u met u voete
ferm op die Rots, Jahshua, staan, en u wil vlug, vlug dan na Hom toe, Hy wat
in u hart behoort te wees. Daar in u binnekamer/hart sal u alle antwoorde
kry wat u te doen staan in hierdie donker uur.

Onthou, hierdie hele UHURU sage wat voorlê is een groot toets vir Sy
lieflingsvolk, die Boerevolk/Geloftevolk. `n Toets of u Hom bo alles
liefhet, en of u Sy lering werklik deel van u lewe gemaak het, en of nou in
die verdrukking, dit vorentoe deel van u lewe sal maak.

Gaan u slegs na uself en u eie gesin kyk, of gaan u hulle wat naak is, klee,
hulle wat honger is, voed, hulle wat in die tronk van misleiding sit, daar
uithaal? As dit u doelwit is, word u sodoende `n werknemer van JaHshua/Jesus
en siende dat Hy nou u Werkgewer is, waaroor sal u uself nou oor iets verder
bekommer. Bekommer u liewer daaroor dat u Hom nie genoeg liefhet nie.

Dit is ook so dat ons geestelike skape is, en daarom beter funksioneer in
kuddes. Identifiseer u kudde daarom vooraf, gaan besoek die plek, stel vas
wat u nodig het, en raak paraat. Diegene wat vooraf paraat is, is hulle wat
Hy gekies het om as (son)ligte te skyn vir die arme verduisterde
(planeet)mense, wie se leiers, kerk- sowel as politiek- hulle in die steek
gelaat het, en hulle nou in die nag van hulle lewens is. Skyn deur paraat te
wees, skyn deur naasteliefde te betoon, skyn deur uself die minste te stel
en u naaste die meeste, skyn deur Jesus/JaHshua onomwonde te verkondig en te
bely.

Dogter van Sion se plek is ongeveer 12km buite Pretoria, aan die westekant,
en kan bereik word deur Van der Hoffweg weswaarts te neem, tot by die
Kameeldrif afrit regs. Sien die bordjie, Dogter van Sion. Ons is alreeds
sowat 60 mense wat aktief besig is met voorbereiding, soos voorheen
bespreek. As u `n gelowige is, as u vir Jesus liefhet en Sy leer onderhou,
as u bang is, as u onselfsugtig is, as u wil help, as u u lig wil laat skyn,
is u welkom.

As u slegs vir uself is, as u nie bereid is om ALLES WAT U HET te deel met u
naaste nie, soos wat Handelinge 5 dit stel, moet u liewers wegbly.

Vriendelike Boeregroete en skakel my gerus by ( nommers uitgevee deur
Annette)

Dirk van Vuuren
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113257 is 'n antwoord op boodskap #113099] Di, 27 Februarie 2007 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" Antie, jy sal vir Torrekke moet face een of ander tyd, en op sy vrae[/color]
> antwoord.

Dave het raakgesien dat jy y vrae met stiltes beantwoord. Dink jy hy's die
enigste wat dit sien?
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113260 is 'n antwoord op boodskap #113257] Di, 27 Februarie 2007 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 27, 4:10 pm, "Torreke" wrote:
> "Dave"
>> Antie, jy sal vir Torrekke moet face een of ander tyd, en op sy vrae
>> antwoord.
>
> Dave het raakgesien dat jy y vrae met stiltes beantwoord. Dink jy hy's die
> enigste wat dit sien?

Ek's meer bekomerd oor hoe onvoorberied meeste mense was in so n
geval, myself inkluis.
Alhouwel ek nie SA woon nie , was my famielie nie gereed vir dit nie
en meeste mense het gepanik.

Eits soos dit moet mens ten alle tye op gereed wees want mens gaan
nie, n waarskuwing kry nie volgende keer nie
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113265 is 'n antwoord op boodskap #113257] Di, 27 Februarie 2007 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Feb 2007 15:10:50 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"
>> Antie, jy sal vir Torrekke moet face een of ander tyd, en op sy vrae
>> antwoord.
>
> Dave het raakgesien dat jy y vrae met stiltes beantwoord. Dink jy hy's die
> enigste wat dit sien?
>

Dave was ook die een wat gesê het dat sy vir 'n paar dae sal wegkruip
en dan weer hier in die sitkamer sal instap met die hoop dat almal
vergeet het, een weer skammteloos haar eie show opsit.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113266 is 'n antwoord op boodskap #113265] Di, 27 Februarie 2007 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Dave was ook die een wat gesê het dat sy vir 'n paar dae sal wegkruip
> en dan weer hier in die sitkamer sal instap met die hoop dat almal
> vergeet het,
een weer skammteloos haar eie show opsit.

Is dit nou Diets wat jy in hierdie laaste
frase skryf, du plessis?
Cry the beloved country.

Penkop van die Vierde Republiek
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113583 is 'n antwoord op boodskap #113099] So, 18 Maart 2007 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" skryf in boodskap news:te6mt29g73hiq5jc8vquie0hragv7tmiie@4ax.com...
> On 20 Feb 2007 07:15:54 -0800, "Hessie" wrote:

> bouwer, jou herwaarts en derwwarts gehardlopery, gaan niemand op
> hierdie groep laat vergeet dat jy jou teen 'n muur vasgeloop het, en
> in sirkels al om die arena hardloop en voor probeer bly.
>
> Antie, jy sal vir Torrekke moet face een of ander tyd, en op sy vrae
> antwoord. Een daarna my antie, sal jy my vrae ook moet face - oor
> waarom julle, toe julle die keuse gehad het taalgewyse, besluit het
> dat die Afrikaners wat uit die Kaspirs geskiet het, is moordenaars, en
> julle sal hul taal nie meer praat nie. Maaar... die engelse wat die
> boere ne hul vrouens en kinders vermoor het, ter wille van die goud
> aan die Rand, is julle tipe. Julle is swak swak swak.

Baie mooi gestel Dave.
Hulle het seker die land verlaat a.g.v apartheid.
Goeie nuus Antie apartheid is verby en kan julle nou weer trug kom HUIS toe.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113584 is 'n antwoord op boodskap #113583] Ma, 19 Maart 2007 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Mar 2007 08:52:28 +1000, "ekke" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:te6mt29g73hiq5jc8vquie0hragv7tmiie@4ax.com...
>> On 20 Feb 2007 07:15:54 -0800, "Hessie" wrote:
>
>
>> bouwer, jou herwaarts en derwwarts gehardlopery, gaan niemand op
>> hierdie groep laat vergeet dat jy jou teen 'n muur vasgeloop het, en
>> in sirkels al om die arena hardloop en voor probeer bly.

>> Antie, jy sal vir Torrekke moet face een of ander tyd, en op sy vrae
>> antwoord. Een daarna my antie, sal jy my vrae ook moet face - oor
>> waarom julle, toe julle die keuse gehad het taalgewyse, besluit het
>> dat die Afrikaners wat uit die Kaspirs geskiet het, is moordenaars, en
>> julle sal hul taal nie meer praat nie. Maaar... die engelse wat die
>> boere ne hul vrouens en kinders vermoor het, ter wille van die goud
>> aan die Rand, is julle tipe. Julle is swak swak swak.
>
>
> Baie mooi gestel Dave.
> Hulle het seker die land verlaat a.g.v apartheid.
> Goeie nuus Antie apartheid is verby en kan julle nou weer trug kom HUIS toe.
>

Dankie; dit is die jammerlike waarheid wat ek hier vertel hoor.
Sy vertel graag hoe sy en haar man in Soweto gehoor het hoe die
polisiemanne wat op die swartes geskiet het, Afrikaans praat.

Tussen die lyne gelees, blyk dit eerder die rede te wees vir hul
emigrasie - enige van die vele waarskynlikhede waarom sy en haar man
in Soweto was... apartheidsjare onthou.

Die agtergrond van dit wat ek hier genoem het, is ooglopend. Hulle het
Afrikaans verraai, en sy het hier met kleur en geur vertel dat haar
Afrikaanssprekende man weier om Afrikaans te praat en dat hulle toe
Afrikaans verraai het deur Engelssprekend te word.

Die feit dat die Engelse, toe goud aan die Witwatersrand ontdek is,
die Suid Afrikaners vermoor het, boere op die slagveld en vrouens en
kinders in die konsentrasiekampe, het hulle min geskeel. So ook nie
die feit dat die taal wat die wagte in die konsentrasiekampe gepraat
het, Engels was nie. Dat die rooinekke wat gedans het om brandende
plaashuise en mielieoeste, Engels gepraat het, het hulle nie 'n duit
geskeel nie. Maar, toe sy en haar man in Soweto hoor dat die soldate
in die Kaspirs Afrikaans praat, het hulle Afrikaans verraai en hul
kinders in Engels groot gemaak. Sy het ook graag vertel hoe skaam haar
man oor sy Afrikaans aksent was.

Toe ek haar op al hierdie dinge wys, het sy die laaste paar dae vertel
dat haar man op sy kitaar speel maar nooit probeer om De La Rey te
sing nie.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113596 is 'n antwoord op boodskap #113584] Ma, 19 Maart 2007 21:32 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet presies wat jy bedoel, ek het al sulke tiepe Afrikaaners ontmoed,
toe ek nog in Brisbane gebly het. Alles ontrent SA was kak in hulle oe. Het
ook net Engels met die kinders gepraat. Vandag is hulle spyt daar oor, as jy
uni toe wil gaan na skool tel dit baie punte as jy 'n tweede taal goed
magtig is. Kan net tot jou eie voordeel wees as jy 2 of meer taale magtig
is.
Ek dink die antie dink die Afrikaaners skuld hulle iets, en dat dit die
Afrikkaners se skuld is dat hulle nou heeldag sit en koud kry.

"Dave" skryf in boodskap news:b3hsv2hv4g4sd2ufgujmfci2g7d9f7eult@4ax.com...
> On Mon, 19 Mar 2007 08:52:28 +1000, "ekke" wrote:
>

>> "Dave" wrote in message
>> news:te6mt29g73hiq5jc8vquie0hragv7tmiie@4ax.com...
>>> On 20 Feb 2007 07:15:54 -0800, "Hessie" wrote:


>>> bouwer, jou herwaarts en derwwarts gehardlopery, gaan niemand op
>>> hierdie groep laat vergeet dat jy jou teen 'n muur vasgeloop het, en
>>> in sirkels al om die arena hardloop en voor probeer bly.
>
>>> Antie, jy sal vir Torrekke moet face een of ander tyd, en op sy vrae
>>> antwoord. Een daarna my antie, sal jy my vrae ook moet face - oor
>>> waarom julle, toe julle die keuse gehad het taalgewyse, besluit het
>>> dat die Afrikaners wat uit die Kaspirs geskiet het, is moordenaars, en
>>> julle sal hul taal nie meer praat nie. Maaar... die engelse wat die
>>> boere ne hul vrouens en kinders vermoor het, ter wille van die goud
>>> aan die Rand, is julle tipe. Julle is swak swak swak.


>> Baie mooi gestel Dave.
>> Hulle het seker die land verlaat a.g.v apartheid.
>> Goeie nuus Antie apartheid is verby en kan julle nou weer trug kom HUIS
>> toe.

>
>
> Dankie; dit is die jammerlike waarheid wat ek hier vertel hoor.
> Sy vertel graag hoe sy en haar man in Soweto gehoor het hoe die
> polisiemanne wat op die swartes geskiet het, Afrikaans praat.
>
> Tussen die lyne gelees, blyk dit eerder die rede te wees vir hul
> emigrasie - enige van die vele waarskynlikhede waarom sy en haar man
> in Soweto was... apartheidsjare onthou.
>
> Die agtergrond van dit wat ek hier genoem het, is ooglopend. Hulle het
> Afrikaans verraai, en sy het hier met kleur en geur vertel dat haar
> Afrikaanssprekende man weier om Afrikaans te praat en dat hulle toe
> Afrikaans verraai het deur Engelssprekend te word.
>
> Die feit dat die Engelse, toe goud aan die Witwatersrand ontdek is,
> die Suid Afrikaners vermoor het, boere op die slagveld en vrouens en
> kinders in die konsentrasiekampe, het hulle min geskeel. So ook nie
> die feit dat die taal wat die wagte in die konsentrasiekampe gepraat
> het, Engels was nie. Dat die rooinekke wat gedans het om brandende
> plaashuise en mielieoeste, Engels gepraat het, het hulle nie 'n duit
> geskeel nie. Maar, toe sy en haar man in Soweto hoor dat die soldate
> in die Kaspirs Afrikaans praat, het hulle Afrikaans verraai en hul
> kinders in Engels groot gemaak. Sy het ook graag vertel hoe skaam haar
> man oor sy Afrikaans aksent was.
>
> Toe ek haar op al hierdie dinge wys, het sy die laaste paar dae vertel
> dat haar man op sy kitaar speel maar nooit probeer om De La Rey te
> sing nie.
>
Vorige onderwerp: Ons praat Afrikaanse muSIEK met Francois van KOBUS!
Volgende onderwerp: Superster speel homself in nuwe Afrikaanse musical
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:38:28 MGT 2024