Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Salaris?
Re: Salaris? [boodskap #98256 is 'n antwoord op boodskap #98247] Wo, 15 September 2004 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die vraag was of jy vier keer die 'h' misgedruk het en 'j' gedruk het :-)

R60 is moer baie, toegegee, asook moer nodig vir die klein apteker om te
oorleef.

"DD" skryf in boodskap news:rmmek01vq8kts56p21msrk7i9fo09u08cq@4ax.com...
> On Tue, 14 Sep 2004 22:28:46 +0200, "MoerFie"
> wrote:
>
>> vier keer, oom duif?
>>
>> :-)
>>
>
> Oom Moerfie, dit was vier items wat ek gaan koop het.
> En oom Moerfie se kalkulator sal tog vir oom Moerfie
> sê dat 4 & R15 = R60.
> En R60 oom Moerfie, is moer baie:-(((
>
> Duif
>
Re: Salaris? [boodskap #98362 is 'n antwoord op boodskap #98256] Vr, 17 September 2004 18:47 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
f.
>
> "DD" wrote in message
> news:rmmek01vq8kts56p21msrk7i9fo09u08cq@4ax.com...
>> On Tue, 14 Sep 2004 22:28:46 +0200, "MoerFie"
>> wrote:

>>> vier keer, oom duif?
>>>
>>> :-)
>>>
>>>

>> Oom Moerfie, dit was vier items wat ek gaan koop het.
>> En oom Moerfie se kalkulator sal tog vir oom Moerfie
>> sê dat 4 & R15 = R60.
>> En R60 oom Moerfie, is moer baie:-(((

>> Duif


>
On Wed, 15 Sep 2004 07:39:41 +0200, "MoerFie" wrote:

> Die vraag was of jy vier keer die 'h' misgedruk het en 'j' gedruk het :-)
>
> R60 is moer baie, toegegee, asook moer nodig vir die klein apteker om te
> oorlee

Vier keer, 'n hele 4 keer het ek die h mis gemoer en die j getref!

DD
Vorige onderwerp: Hoe spel mens ABSA verkeerd?
Volgende onderwerp: R/£
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 00:31:56 MGT 2024