Re: Wysheid van die gryskoppe...... [boodskap #93073 is 'n antwoord op boodskap #92729] |
Do, 20 Mei 2004 15:45   |
Elaine
Boodskappe: 2951 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oooeeee - kinky
"Riaan" wrote:
> Elain
>
> Smeer jou boudjies goed Vicks vannaand, want dit wil voorkom of die Antie
> die afgelope ruk haar sambok uitgehaal het net vir jou.
>
|
|
|
Re: Wysheid van die gryskoppe...... [boodskap #93074 is 'n antwoord op boodskap #93072] |
Do, 20 Mei 2004 15:46   |
Elaine
Boodskappe: 2951 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ongelukkig nie - vra maar enige SA'se onderwyser.
"@rogers.com" wrote:
> En ek stel voor dat jy weer deur jou
> tande lieg. Jy verwring die konsep
> van "outcomes based education"
> deur 'n hele klomp valse clichés
> te verkoop.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Wysheid van die gryskoppe...... [boodskap #93078 is 'n antwoord op boodskap #92729] |
Do, 20 Mei 2004 17:33   |
bouer
Boodskappe: 4804 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Riaan"
> Smeer jou boudjies goed Vicks vannaand, want dit wil voorkom of die Antie
> die afgelope ruk haar sambok uitgehaal het net vir jou.
Nee, ek het dit in vir mense wat kla oor hoe ander
mense nie perfekte Engels kan skryf nie en dan maak
sy die een fout na die ander, beide in haar Engels
en in haar Afrikaans. Ek het dit in vir mense wat SA
se huidige onderwysstelsel kritiseer, maar sy is 'n
produk van die vorige een en nie eintlik 'n voorbeeld
om oor te spog nie. Daar is 'n sekere tipe Suid-
Afrikaner, ongelukkig in baie gevalle Afrikaners,
wat onder die dekmantel van kritiek op die
swartmense se Engels en hulle bedrewenheid
op skool, rassistiese opmerkings oor swartmense
maak. Die enigste manier om hierdie soort
mense kort te vat, is om uit te wys dat hulle
Engelse bedrewenheid en hulle kwaliteit van
skoolkennis ook maar bedroef is. Dis gewoonlik
hierdie laaste klas wat hulle bekke die grootste
rek oor die swartmense se taalbedrewenheid.
Wat stukkies oor die Internet stuur van wat
Sipho nou weer gesê het en hoe hy dit gespel
het. Die Afrikaners met klas doen, in my
ondervinding, nie hierdie soort dinge nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Wysheid van die gryskoppe...... [boodskap #93093 is 'n antwoord op boodskap #93078] |
Do, 20 Mei 2004 21:13   |
Elaine
Boodskappe: 2951 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag klim van jou perdjie af.
"@rogers.com" wrote:
> Nee, ek het dit in vir mense wat kla oor hoe ander
> mense nie perfekte Engels kan skryf nie en dan maak
> sy die een fout na die ander, beide in haar Engels
> en in haar Afrikaans. Ek het dit in vir mense wat SA
> se huidige onderwysstelsel kritiseer, maar sy is 'n
> produk van die vorige een en nie eintlik 'n voorbeeld
> om oor te spog nie. Daar is 'n sekere tipe Suid-
> Afrikaner, ongelukkig in baie gevalle Afrikaners,
> wat onder die dekmantel van kritiek op die
> swartmense se Engels en hulle bedrewenheid
> op skool, rassistiese opmerkings oor swartmense
> maak. Die enigste manier om hierdie soort
> mense kort te vat, is om uit te wys dat hulle
> Engelse bedrewenheid en hulle kwaliteit van
> skoolkennis ook maar bedroef is. Dis gewoonlik
> hierdie laaste klas wat hulle bekke die grootste
> rek oor die swartmense se taalbedrewenheid.
> Wat stukkies oor die Internet stuur van wat
> Sipho nou weer gesê het en hoe hy dit gespel
> het. Die Afrikaners met klas doen, in my
> ondervinding, nie hierdie soort dinge nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Wysheid van die gryskoppe...... [boodskap #93141 is 'n antwoord op boodskap #93078] |
Sa, 22 Mei 2004 07:21   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Antie, soos gewoonlik bly ek in die land en beleef hierdie goete elke dag en
weet waarvan ek praat....jy sit met jou teoretiese houding. Kom laat ek
jou 'n voorbeeld gee! Die volgende is 'n uittreksel van 'n amptelike
polisiedokument wat as 'n riglyn opgestel is vir buurtwagte op ons buurdorp:
1. Neighbor guard can moved with licensed firearms and with identity card
attached on body to can be identify as a member of these squad.
2. A arrest can also be done when a person is suspected for a offence or
can be done a busy to do a offence.
3. The station commander must be inform immediately when something
seriously found place.
Dis nou egte Namlish soos ons dit noem. As dit nie so tragies is nie, dan
kan dit snaaks wees. Die persoon wat dit opgestel het is 'n Warrant
Officer [sersant-majoor in die ou weermag]....maw die hoogste onder-offisier
in die polisie.
"@rogers.com" wrote in message
news:4_5rc.81210$Zxc.35332@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Riaan"
>
>> Smeer jou boudjies goed Vicks vannaand, want dit wil voorkom of die Antie
>> die afgelope ruk haar sambok uitgehaal het net vir jou.
>
> Nee, ek het dit in vir mense wat kla oor hoe ander
> mense nie perfekte Engels kan skryf nie en dan maak
> sy die een fout na die ander, beide in haar Engels
> en in haar Afrikaans. Ek het dit in vir mense wat SA
> se huidige onderwysstelsel kritiseer, maar sy is 'n
> produk van die vorige een en nie eintlik 'n voorbeeld
> om oor te spog nie. Daar is 'n sekere tipe Suid-
> Afrikaner, ongelukkig in baie gevalle Afrikaners,
> wat onder die dekmantel van kritiek op die
> swartmense se Engels en hulle bedrewenheid
> op skool, rassistiese opmerkings oor swartmense
> maak. Die enigste manier om hierdie soort
> mense kort te vat, is om uit te wys dat hulle
> Engelse bedrewenheid en hulle kwaliteit van
> skoolkennis ook maar bedroef is. Dis gewoonlik
> hierdie laaste klas wat hulle bekke die grootste
> rek oor die swartmense se taalbedrewenheid.
> Wat stukkies oor die Internet stuur van wat
> Sipho nou weer gesê het en hoe hy dit gespel
> het. Die Afrikaners met klas doen, in my
> ondervinding, nie hierdie soort dinge nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Wysheid van die gryskoppe...... [boodskap #93182 is 'n antwoord op boodskap #93141] |
Ma, 24 Mei 2004 12:16   |
Max
Boodskappe: 1498 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie geveg gaan nêrens heen nie. Suidwester, hoekom vertaal jy dit nie
netjies en gee dit vir julle polisie nie? Dan kan ons almal aangaan met ons
lewens.
Max____________________________
"Suidwester" skryf in boodskap news:40aeff6a.0@news1.mweb.co.za...
> Antie, soos gewoonlik bly ek in die land en beleef hierdie goete elke dag en
> weet waarvan ek praat....jy sit met jou teoretiese houding. Kom laat ek
> jou 'n voorbeeld gee! Die volgende is 'n uittreksel van 'n amptelike
> polisiedokument wat as 'n riglyn opgestel is vir buurtwagte op ons buurdorp:
>
> 1. Neighbor guard can moved with licensed firearms and with identity card
> attached on body to can be identify as a member of these squad.
> 2. A arrest can also be done when a person is suspected for a offence or
> can be done a busy to do a offence.
> 3. The station commander must be inform immediately when something
> seriously found place.
>
> Dis nou egte Namlish soos ons dit noem. As dit nie so tragies is nie, dan
> kan dit snaaks wees. Die persoon wat dit opgestel het is 'n Warrant
> Officer [sersant-majoor in die ou weermag]....maw die hoogste onder-offisier
> in die polisie.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:4_5rc.81210$Zxc.35332@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>
>> "Riaan"
>>
>>> Smeer jou boudjies goed Vicks vannaand, want dit wil voorkom of die
> Antie
>>> die afgelope ruk haar sambok uitgehaal het net vir jou.
>>
>> Nee, ek het dit in vir mense wat kla oor hoe ander
>> mense nie perfekte Engels kan skryf nie en dan maak
>> sy die een fout na die ander, beide in haar Engels
>> en in haar Afrikaans. Ek het dit in vir mense wat SA
>> se huidige onderwysstelsel kritiseer, maar sy is 'n
>> produk van die vorige een en nie eintlik 'n voorbeeld
>> om oor te spog nie. Daar is 'n sekere tipe Suid-
>> Afrikaner, ongelukkig in baie gevalle Afrikaners,
>> wat onder die dekmantel van kritiek op die
>> swartmense se Engels en hulle bedrewenheid
>> op skool, rassistiese opmerkings oor swartmense
>> maak. Die enigste manier om hierdie soort
>> mense kort te vat, is om uit te wys dat hulle
>> Engelse bedrewenheid en hulle kwaliteit van
>> skoolkennis ook maar bedroef is. Dis gewoonlik
>> hierdie laaste klas wat hulle bekke die grootste
>> rek oor die swartmense se taalbedrewenheid.
>> Wat stukkies oor die Internet stuur van wat
>> Sipho nou weer gesê het en hoe hy dit gespel
>> het. Die Afrikaners met klas doen, in my
>> ondervinding, nie hierdie soort dinge nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: Wysheid van die gryskoppe...... [boodskap #93201 is 'n antwoord op boodskap #93182] |
Ma, 24 Mei 2004 15:04  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier is 'n Engelstalige vrou op die dorp wat ook nog 'n Engelse onderwyseres
was, wat aangebied het om aan die munisipaliteit en die polisie
vertaaldienste te doen teen 'n nominale tarief per A4 bladsy en niemand het
ooit daarvan gebruik gemaak nie. Die rede is seker maar dat so 'n
amptenaar dan erken hy kan dit nie doen nie? Of dalk as jou eie
taalgebruik so swak is, sien jy niks verkeerd daaraan nie?
"Max" skryf in boodskap news:40b1e903$1$33920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Hierdie geveg gaan nêrens heen nie. Suidwester, hoekom vertaal jy dit nie
> netjies en gee dit vir julle polisie nie? Dan kan ons almal aangaan met ons
> lewens.
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40aeff6a.0@news1.mweb.co.za...
>> Antie, soos gewoonlik bly ek in die land en beleef hierdie goete elke
dag
> en
>> weet waarvan ek praat....jy sit met jou teoretiese houding. Kom laat ek
>> jou 'n voorbeeld gee! Die volgende is 'n uittreksel van 'n amptelike
>> polisiedokument wat as 'n riglyn opgestel is vir buurtwagte op ons
> buurdorp:
>>
>> 1. Neighbor guard can moved with licensed firearms and with identity
> card
>> attached on body to can be identify as a member of these squad.
>> 2. A arrest can also be done when a person is suspected for a offence or
>> can be done a busy to do a offence.
>> 3. The station commander must be inform immediately when something
>> seriously found place.
>>
>> Dis nou egte Namlish soos ons dit noem. As dit nie so tragies is nie,
> dan
>> kan dit snaaks wees. Die persoon wat dit opgestel het is 'n Warrant
>> Officer [sersant-majoor in die ou weermag]....maw die hoogste
> onder-offisier
>> in die polisie.
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:4_5rc.81210$Zxc.35332@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>>
>>> "Riaan"
>>>
>>>> Smeer jou boudjies goed Vicks vannaand, want dit wil voorkom of die
>> Antie
>>>> die afgelope ruk haar sambok uitgehaal het net vir jou.
>>>
>>> Nee, ek het dit in vir mense wat kla oor hoe ander
>>> mense nie perfekte Engels kan skryf nie en dan maak
>>> sy die een fout na die ander, beide in haar Engels
>>> en in haar Afrikaans. Ek het dit in vir mense wat SA
>>> se huidige onderwysstelsel kritiseer, maar sy is 'n
>>> produk van die vorige een en nie eintlik 'n voorbeeld
>>> om oor te spog nie. Daar is 'n sekere tipe Suid-
>>> Afrikaner, ongelukkig in baie gevalle Afrikaners,
>>> wat onder die dekmantel van kritiek op die
>>> swartmense se Engels en hulle bedrewenheid
>>> op skool, rassistiese opmerkings oor swartmense
>>> maak. Die enigste manier om hierdie soort
>>> mense kort te vat, is om uit te wys dat hulle
>>> Engelse bedrewenheid en hulle kwaliteit van
>>> skoolkennis ook maar bedroef is. Dis gewoonlik
>>> hierdie laaste klas wat hulle bekke die grootste
>>> rek oor die swartmense se taalbedrewenheid.
>>> Wat stukkies oor die Internet stuur van wat
>>> Sipho nou weer gesê het en hoe hy dit gespel
>>> het. Die Afrikaners met klas doen, in my
>>> ondervinding, nie hierdie soort dinge nie.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|