Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Afrikaanse radio uitsending op die internet
http://gesellig.co.za/mv/msg/4602/16873/#msg_16873
http://studbook.co.za/hoogland/listen.ram en volg die aanwysings .]]>jgdebeer1998-08-16T00:00:00-00:00Re: Afrikaanse radio uitsending op die internet
http://gesellig.co.za/mv/msg/4602/16896/#msg_16896
radiostasies op die net gesoek. Vir my is dit die enigste moontlikheid om na
die taal te luister (afgesien van die oudiobydraes wat mens van die
SABC-tuisblad kan aflaai).
Thorsten]]>Thorsten Müller1998-08-17T00:00:00-00:00Re: Afrikaanse radio uitsending op die internet
http://gesellig.co.za/mv/msg/4602/16897/#msg_16897
|As jy belangstel om na lewendige afrikaanse radio te luister gaan na
|http://studbook.co.za/hoogland/listen.ram en volg die aanwysings .
|
|
En julle kan hulle gerus bel - hier by 06h00 - 06h30 in die oggende
(SA tyd) ontvang hulle graag oproepe uit ander dele van die wereld.
Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!]]>Errol Back-Cunningham1998-08-17T00:00:00-00:00