Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
vassteek
http://gesellig.co.za/mv/msg/41280/136944/#msg_136944
vassteek
Afbreking: vas•steek
Samestelling: vas + steek
Werkwoord: steek vas, vassteek
Verlede tyd: het vasgesteek
Betekenis:
• Om iets met 'n speld vas te sit.
• Skielik ophou om iets te doen.
Gebruik:
• Koos se vrou wil 'n angelier aan sy lapel vassteek.
• Die leeu het hom in sy spore sal laat vassteek.
Sinoniem:
• aansteek
• opspeld
• vashaak
• vasheg
• vasspeld
• vassit
• aarsel
• huiwer
• skroom
Vertaling:
Engels: to fasten, pin; to halt, stop
Nederlands: vaststeken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
]]>
Leksikograaf
2021-06-16T17:46:34-00:00