Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
siertoring
http://gesellig.co.za/mv/msg/38665/134344/#msg_134344
siertoring
Afbreking: sier•to•ring
Samestelling: sier + toring
Selfstandige naamwoord: siertoring
Meervoud: siertorings
Verkleinwoord: siertorinkie
Meervoud van verkleining: siertorinkies
Betekenis:
• 'n Dekoratiewe toring wat vir die mooi daarvan opgerig is.
Gebruik:
• Op elke hoek van die gebou is 'n siertoring aangebring.
Vertaling:
Engels: ornamental tower
Nederlands: siertoren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.]]>
Leksikograaf
2020-10-30T11:46:04-00:00