Betekenis:
• Kloosterowerste in 'n klooster wat nie 'n abdy is nie, of die onderowerste onder die ab.
Gebruik:
• Augustinus was prior van 'n klooster in Rome tot 597, toe pous Gregorius I hom as sendeling stuur om die Angele tot die Christendom te bekeer.
Antoniem:
• priores
Vertaling:
Engels: prior
Nederlands: prior
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
]]>Leksikograaf2020-10-17T17:17:27-00:00