Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
moegoe
http://gesellig.co.za/mv/msg/38458/134135/#msg_134135
moegoe
Afbreking: moe•goe
Selfstandige naamwoord: moegoe
Meervoud: moegoes
Verkleinwoord: moegoetjie
Meervoud van verkleining: moegoetjies
Betekenis:
• (skelwoord) 'n Dom of belaglike persoon; iemand wat swak oordeel of min intelligensie openbaar.
Gebruik:
• Moenie jou aan die suurstofstelende moegoe steur nie.
Sinoniem:
• dwaas
• idioot
• mamparra
Vertaling:
Engels: idiot, fool, buffoon
Nederlands: oen, kloothommel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.]]>
Leksikograaf
2020-10-17T11:28:08-00:00