Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
klankopname
http://gesellig.co.za/mv/msg/38090/133771/#msg_133771
klankopname
Afbreking: klank•op•na•me
Samestelling: klank + opname
Uitspraak: /ˈklɑŋkopnɑːmə/
Selfstandige naamwoord: klankopname
Meervoud: klankopnames
Betekenis:
• Die handeling van klanke vaslê met die doel om dit weer getrou te kan reproduseer.
• Resultaat van 'n sodanige opname.
Gebruik:
• Ons is op soek na 'n stemkunstenaars vir 'n klankopname.
• Jy hy nog 'n klankopname van Sonja Herholdt?
Sinoniem:
• geluidopname
Vertaling:
Engels: sound recording
Nederlands: geluidsopname
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.]]>
Leksikograaf
2020-09-26T20:02:46-00:00