Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
kliek
http://gesellig.co.za/mv/msg/37883/133559/#msg_133559
kliek
Afbreking: kliek
Selfstandige naamwoord: kliek
Meervoud: klieke
Verkleinwoord: kliekie
Meervoud van verkleining: kliekies
Betekenis:
• 'n Eksklusiewe groep mense wat dinge saam doen en ander buite die groep hou.
Gebruik:
• Hier moet mens aan die regte kliek behoort om opgang te kan maak.
Vertaling:
Engels: clique, coterie, junto, set
Nederlands: kliek
Werkwoord: kliek
Verlede tyd: het gekliek
Betekenis:
• Met ander oor die weg kom of 'n eksklusiewe groep vorm.
Gebruik:
• Hulle het dadelik gekliek.
Vertaling:
Engels: to form a clique
Nederlands: klieken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
]]>
Leksikograaf
2020-09-15T14:39:14-00:00