Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
dialekties
http://gesellig.co.za/mv/msg/37880/133556/#msg_133556
dialekties
Afbreking: dia•lek•ties
Byvoeglike naamwoord: dialekties
Attributief: dialektiese
Betekenis:
• Wat 'n dialek betref; eie aan 'n streektaal is.
Gebruik:
• Talle afwykings in die klankvorme van Afrikaanse woorde kom ook dialekties in Nederlands voor.
Afkorting:
• dial.
Vertaling:
Engels: dialectical
Nederlands: dialectisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
]]>
Leksikograaf
2020-09-15T13:35:35-00:00