Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
toewys
http://gesellig.co.za/mv/msg/36271/131969/#msg_131969
toewys
Afbreking: toe•wys
Samestelling: toe + wys
Werkwoord: wys toe, toewys
Verlede tyd: het toegewys
Betekenis:
• Goedere en fondse 'n bestemming gee; opdra aan.
Gebruik:
• Maatskappye moet 'n deel van hul opbrengste aan navorsing toewys.
Sinoniem:
• allokeer
• toeken
• toedeel
Afgelei:
• toewysing
Vertaling:
Engels: to allocate, assign, award, allot
Nederlands: toewijzen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
]]>
Leksikograaf
2020-07-04T14:59:49-00:00