Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
epifiet
http://gesellig.co.za/mv/msg/36172/131874/#msg_131874
'n Epifiet.
epifiet
Afbreking: e•pi•fiet
Selfstandige naamwoord: epifiet
Meervoud: epifiets
Verkleinwoord: epifietjie
Meervoud van verkleining: epifiettjies
Betekenis:
• 'n Plant wat op ander plante (soos bome) groei, maar nie 'n parasiet is nie.
Gebruik:
• 'n Epifiet kry sy vog en voedingstowwe uit die lug, reën of ander bronne en nie van die gasheerplant nie.
Sinoniem:
• aërofiet
• lugplant
Vertaling:
Engels: epiphyte
Nederlands: epifyt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.]]>
Leksikograaf
2020-06-29T12:37:21-00:00