Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
Talmud
http://gesellig.co.za/mv/msg/34813/130507/#msg_130507
Die Babiloniese Talmoed.
Talmud
Afbreking: Tal•mud
Selfstandige naamwoord: Talmud
Meervoud: –
Betekenis:
• Die heilige aanvullende boek van die Jode.
Gebruik:
• Die Talmoed is naas die Tanag (die Ou Testament vir die Christene) die belangrikste boek in Judaïsme.
Vertaling:
Engels: Talmud
Nederlands: Talmoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.]]>
Leksikograaf
2020-03-26T18:52:34-00:00