Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
lykhuis
http://gesellig.co.za/mv/msg/34143/129848/#msg_129848
lykhuis
Afbreking: lyk•huis
Samestelling: lyk + huis
Selfstandige naamwoord: lykhuis
Meervoud: lykhuise
Verkleinwoord: lykhuisie
Meervoud van verkleining: lykhuisies
Betekenis:
• Die plek waar lyke voor 'n begrafnis of verassing gehou word.
Gebruik:
• Toe die gesin die volgende dag na die lykhuis gaan om die lyk uit te ken, was die juweliersware weg.
Sinoniem:
• dodehuis
Wisselvorm:
• lykshuis
Vertaling:
Engels: mortuary
Nederlands: lijkenhuis, dodenhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.]]>
Leksikograaf
2020-02-16T19:32:23-00:00