Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
-
dobbelhuis
http://gesellig.co.za/mv/msg/34135/129843/#msg_129843
dobbelhuis
Afbreking: dob•bel•huis
Selfstandige naamwoord: dobbelhuis
Meervoud: dobbelhuise
Verkleinwoord: dobbelhuisie
Meervoud van verkleining: dobbelhuisies
Betekenis:
• Plek waar gedobbel word.
Gebruik:
• Dalk het hy gisteraand by die dobbelhuis vir 'n slag iets gewen.
Sinoniem:
• casino
Vertaling:
Engels: gambling‐house, casino
Nederlands: gokpaleis, speelhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.]]>
Leksikograaf
2020-02-16T18:42:36-00:00