Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Sterk geloof
http://gesellig.co.za/mv/msg/32701/128478/#msg_128478
By die naaste plaashuis vra hulle 'n bietjie petrol.
Die oom het nie 'n houer nie en gooi die petrol sommer in 'n ou koos (piepiepot).
Nou staan die nonne langs die pad en gooi die petrol uit die ongewone houer in die kar in.
Die dominee en die ouderling kom op daardie oomblik daar verby en dominee sĂȘ:
"Broer, sowat van geloof het ek lanklaas gesien!"]]>Jan die Man2019-11-24T07:41:19-00:00