Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
elektrisiteit
http://gesellig.co.za/mv/msg/32150/127957/#msg_127957
Die verspreiding van elektrisiteit deur hoogspanningslyne.elektrisiteit
Afbreking: elek•tri•si•teit
Selfstandige naamwoord: elektrisiteit
Meervoud: –
Betekenis:
• Die elektriese stroom as energiedraer; krag vir beligting, verhitting, dryfmeganismes, ens.
• Elektriese lading wat deur natuurverskynsels veroorsaak word.
Gebruik:
• Kernreaktore word gebruik vir die opwekking van elektrisiteit en vir die aandrywing van groot skepe.
• Statiese elektrisiteit bou in die wolke op wat dan as weerlig ontlaai word.