Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Kindergebed
http://gesellig.co.za/mv/msg/29280/125574/#msg_125574
Sy bid: "Jesus dankie vir die kos amen."
Haar ma sê: "Maar wat van jou pappa en mamma?"
Sy Bid: "Jesus, dankie vir die kos en pappa en mamma amen.'
Haar ma sê: "Maar wat van boetie en sussie?"
Sy bid: "Jesus, dankie vir die kos en vir pappa en mamma en vir boetie en sussie, amen."
Haar ma sê: "En wat van jou klere?”
Sy bid: "Liewe Jesus hou net aan, my ma wil ook met jou praat!"]]>Jan die Man2019-05-04T11:40:19-00:00Re: Kindergebed
http://gesellig.co.za/mv/msg/29280/125575/#msg_125575
Haar ma gee haar 'n vet hou en sê:
"Nou sit jy stil en ek wil nie weer ‘n woord verder van jou hoor nie."
Na 'n lang ruk vra die dogtertjie of sy iets kan sê?
Haar ma sê: "Jy't mos gehoor wat ek nou net gesê het, maar wat is dit?"
Dogtertjie sê: "Ek wil net vir ma sê. vanaand sal Liewe Jesus hiervan hoor!"]]>Jan die Man2019-05-04T11:45:10-00:00Re: Kindergebed
http://gesellig.co.za/mv/msg/29280/126507/#msg_126507
Seun: "Maar pa, ek kan nie bid nie."
Pa: "Bid vir jou familie, vriende, bure en die armes." Die seun begin:
"Liewe Jesus, dankie vir ons besoekers en hul kinders wat al my koekies en roomys opgeëet het. Seën
hulle sodat hulle nie weer kan kom nie. Vergewe ons bure se seun wat altyd my suster se klere verwyder
en met haar op die bed stoei. Stuur asseblief klere die Kersfees vir al die arme kaal vroue op my pa se
rekenaar. En gee asseblief huise vir die hawelose manne wat mamma se kamer besoek wanneer pappa by
die werk is. Amen."]]>Jan die Man2019-06-08T20:18:26-00:00