Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Kosie se laaste skoolldae
http://gesellig.co.za/mv/msg/28855/125223/#msg_125223
Sy stamp die blompot af.
In haar haas om dit te keer, gly sy en val lelik.
Drie seuns lag te lekker vir haar.
Juffrou bloos en staan op en vra vies vir die eerste een:
"Jannie, wat het jy gesien?"
"Ek het net kuite gesien juffrou!"
"Gaan staan daar in die hoek! Nee gaan vir ‘n uur lank uit my klas uit!"
Sy kyk na sy maatjie: "En jy?" vra sy vir Pietie.
"Wat het jy gesien, en moenie vir my jok nie?"
"Juffrou, ek het juffrou se bobeen gesien..."
"Nog erger! Loop hier uit en kom môre terug!"
Toe die juffrou omdraai, sien sy klein Kosie pak sy boeksak in.
"Kosie, en waar dink jy gaan jy heen?"
"Juffrou, na wat ék gesien het, dink ek my skoolldae is verby!"]]>Jan die Man2019-03-28T07:07:19-00:00