Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Stormjaer
http://gesellig.co.za/mv/msg/27565/124014/#msg_124014
Stormjaers is ’n naam wat die Boere in die veld skertsenderwys gegee het aan ’n groot, onverteerbare kluitjie wat in vet gedoop is. Sien maagbom.
Die naam is ook tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik vir lede wat die aktiewe tak van die Ossewabrandwag verteenwoordig het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.]]>Inligting2019-01-12T20:05:56-00:00