Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Stompneus, Rooi
http://gesellig.co.za/mv/msg/27559/124008/#msg_124008
'n Rooistompneus.
Die Rooi Stompneus (Chrysoblephus gibbiceps) is 'n vis wat by die kus van Tafelbaai (skaars), Valsbaai tot Natal aangetref word. Nagenoeg 26 duim lank. Heerlike eetvis.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.]]>Inligting2019-01-12T19:59:07-00:00