Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Gebed voor ete
http://gesellig.co.za/mv/msg/23406/120828/#msg_120828
Jan, 'n gelowige man gaan jag. In die bos storm 'n leeu hom. Hy bid, Here laat dit 'n Christelike leeu wees en dat hy my genadig sal wees.
Die leeu stop by Jan, sit sy poot op Jan se kop en sê:
"Seën, Heer die voedsel wat vir my voorgesit is, en maak my opreg dankbaar daarvoor. Amen"
]]>Jan die Man2018-10-17T04:20:46-00:00Re: Gebed voor ete
http://gesellig.co.za/mv/msg/23406/120830/#msg_120830
Bid julle darem aan tafel voordat julle eet?"
Jannie: "Nee, my ma wéét hoe om te kook!"]]>Jan die Man2018-10-18T05:25:34-00:00Re: Gebed voor ete
http://gesellig.co.za/mv/msg/23406/120834/#msg_120834
Sy kyk hom streng aan en besluit sy gaan vandag vir hom 'n lewensles leer.
Sy vra, "Seun, watter een van die tien gebooie wat mamma jou geleer het is hier ter sprake?"
Hy kyk haar verleë aan en antwoord: "Jy mag nie doodslaan nie?"
]]>Jan die Man2018-10-20T14:33:20-00:00