Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Van der Merwe en die Kamele
http://gesellig.co.za/mv/msg/22276/120689/#msg_120689
"Wat gaan hier aan?" vra hy aan een van die toeriste agteraan die menigte.
"In vyf minute kom hier 'n prosessie verby, 'n karavaan kamele met skamel geklede meisies op!" sê die man opgewonde.
"Wel, dan wag ek ook," sê Van der Merwe.
"Ek het jare laas 'n kameel gesien!"
]]>Jan die Man2018-07-27T06:15:32-00:00Re: Van der Merwe en die Kamele
http://gesellig.co.za/mv/msg/22276/122028/#msg_122028
'n Dominee besoek Israel en kom op 'n skare af.
"Wat gaan hier aan?" vra hy.
"Nee", sê een ou, "hier kom nou-nou 'n trop kamele met kaal meisies op verby."
"O", sê die dominee, "Dan wag ek maar. Ek het nog nooit 'n regte kameel gesien nie!"]]>Jan die Man2018-12-14T18:36:17-00:00