Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Pas Getroudes
http://gesellig.co.za/mv/msg/20519/120482/#msg_120482
die troue. Hulle is baie lief ver mekaar, maar een probleem, hulle is baie
skaam ver mekaar. Toe dit aand raak en dit is toe bed tyd, besluit hulle die
volgende: Hy sal in die kamer uit trek, en sy kan in die badkamer uit trek.
Dan sal hulle mekaar in die bed ontmoet. Sy het 'n vreeslike kort en stywe
onderrokkie aan wat sy sukkel om uit te trek. Terwyl sy so sukkel, sĂȘ sy,
"Ag tog so kort en so styf", hy skree toe uit die kamer uit, "Nee, man! Ons
het belowe ons sal nie loer nie!"
--
Anton Steyn
The Network Element (PTY) LTD
082 4594 194
Mailto:an...@networkelement.co.za]]>Anton Steyn1998-10-15T00:00:00-00:00