Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Afrikaanse Jokes
http://gesellig.co.za/mv/msg/20501/120443/#msg_120443
Ek is op soek na goeie, stoute, skoon, enige Afrikaanse jokes. Is daar nie
dalk al 'n newsgroup
za.homour-afrikaans nie?
Altyd tyd vir 'n grappie:
Johan Slabbert
ing...@eng.up.ac.za]]>Johan Slabbert1998-05-24T00:00:00-00:00Re: Afrikaanse Jokes
http://gesellig.co.za/mv/msg/20501/120445/#msg_120445
> (wat IS die Afrikaans woord vir "buggers")
War is like love - it always finds a way.]]>Eugene Griessel1998-05-25T00:00:00-00:00Re: Afrikaanse Jokes
http://gesellig.co.za/mv/msg/20501/120444/#msg_120444
> Griet maar is die hele wêreld dan Engels?
>
> Ek is op soek na goeie, stoute, skoon, enige Afrikaanse jokes. Is daar nie
> dalk al 'n newsgroup
> za.homour-afrikaans nie?
>
> Altyd tyd vir 'n grappie:
Ongelukkig is my Afrikaans nie goed genoeg om 'n ware Afrikaanse grap te
vertel, maar miskien sal 'n Afrikaner hierdie een geniet.
Q: Why does the sun never set on the British Empire?
A: Because God couldn't trust the buggers in the dark!
Vrede,
Clivius
(wat IS die Afrikaans woord vir "buggers")]]>Dennison1998-05-25T00:00:00-00:00Re: Afrikaanse Jokes
http://gesellig.co.za/mv/msg/20501/120446/#msg_120446
> (wat IS die Afrikaans woord vir "buggers")
Bokkers of Boggers]]>Johan N Potgieter1998-05-26T00:00:00-00:00Re: Afrikaanse Jokes
http://gesellig.co.za/mv/msg/20501/120448/#msg_120448
kyk net . . . dit word al meer op TV gebruik !!
md
Eugene Griessel wrote in message ...
> Dennison wrote:
>
>> (wat IS die Afrikaans woord vir "buggers")
>
> "boggers"
>
> Eugene L Griessel eug...@dynagen.co.za
>
> www.dynagen.co.za/eugene
> SAAF Crashboat Page - www.dynagen.co.za/eugene/eug3.htm
>
> Thought for the day .......
>
> War is like love - it always finds a way.
> ]]>TestMan1998-05-26T00:00:00-00:00Re: Afrikaanse Jokes
http://gesellig.co.za/mv/msg/20501/120447/#msg_120447
"TestMan" wrote:
> Afrikaans vir "buggers" is "donners"
> kyk net . . . dit word al meer op TV gebruik !!
Miskien. Miskien word dit gebruik as die meer betaamlike woord. Maar ek
onthou goed "Kooperasie stories" - en Alex Heyns het al daar gereeld die woord
"boggers" (of "bokkers") gebruik.
Eugene L Griessel eug...@dynagen.co.za
'Look, Tonto, Indians! We might be in for trouble.'
'What you mean, 'we', white man?']]>Eugene Griessel1998-05-26T00:00:00-00:00Re: Afrikaanse Jokes
http://gesellig.co.za/mv/msg/20501/120449/#msg_120449
> (wat IS die Afrikaans woord vir "buggers")
-----
Mike koop 'n blik Quick Slim by die apteek en vra die apteker soos hy uitgaan -
"Werk die goed?"
"Ja jy behoort 'n verskil in twee weke te sien"
Twee weke later kom Mike terug en sê
"Die goed werk nie"
"Maar jy lyk wonderlik. Dit lyk of jy 10 kg verloor het"
"Ja maar ek is nog net so stupid"
----
Mike kry werk in Kanada as 'n houtkapper (lumberjack). Sy kwota is 50 bome 'n dag. Elke
dag swoeg Mike tot laat in die aand om sy kwota te kry. Verbaas hieroor vra
een van sy base of hulle na sy ketting saag kan kyk. Hulle start die ding en
Mike se oë rek vreeslik groot: "Wat se lawaai maak die ding dan nou?"
----
Mike kry werk om strepe op 'n teerpad te verf. Die eerste dag verf hy 2km,
die dag daarna 1km, die dag daarna 500m en dit raak net al hoe slegter. Een
van sy base roep hom in om uit te vind wat gaan aan. Mike: "Daai verfblik
raak al ver!"
----
Liewe Lulu word voorgekeer in haar huis deur 'n man met broodmes, maar Liewe
Lulu is nie bang nie, want sy weet daar is nie brood in die huis nie.
ens. ens.
--
GF&KE
"Filling this NG with the crap of the universe. But it's the better kind of
crap"
Johan Slabbert wrote in message
...
> Griet maar is die hele wêreld dan Engels?
>
> Ek is op soek na goeie, stoute, skoon, enige Afrikaanse jokes. Is]]>General Failure & Kernel1998-05-27T00:00:00-00:00Re: Afrikaanse Jokes
http://gesellig.co.za/mv/msg/20501/120462/#msg_120462
Julle ken natuurlik die een van die tweetjies wie se kar gaan staan het
sonder petrol. Hulle klim toe uit om te stoot, maar toe hulle terugkom
was die kar gesteel...]]>jopie1998-06-05T00:00:00-00:00