Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Universiteitskoshuise en lyfstraf
http://gesellig.co.za/mv/msg/18457/113472/#msg_113472
hier het dit nou net weer aan die lig gekom op een of ander arme
drommer se blog by http://mystraf.blogspot.com/
In my dae in die 70s was sulke goed niks vreemd nie, maar ek het
regtig nie kon dink dat sulke tradisies tot na die 90s sou oorleef
nie. enigiemand anders se ervarings?]]>Schalk...2007-03-08T16:56:49-00:00Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf
http://gesellig.co.za/mv/msg/18457/113478/#msg_113478
die eerste jaar vermors ens. En 'n foto van sy rooigeslaan kaal gat,
bwa - opgeskilderd sonder twyfel -
bullshit storie daar dese!
patrick
In article , Schalk
wrote:
> Daar was lank gelede 'n hele rits gesprekke oor hierdie topic, maar
> hier het dit nou net weer aan die lig gekom op een of ander arme
> drommer se blog by http://
>
> http://
>
> In my dae in die 70s was sulke goed niks vreemd nie, maar ek het
> regtig nie kon dink dat sulke tradisies tot na die 90s sou oorleef
> nie. enigiemand anders se ervarings?
>
]]>loes&patrick2007-03-08T21:19:15-00:00Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf
http://gesellig.co.za/mv/msg/18457/113479/#msg_113479
geskryf, maar sulke goed gebeur werklik nog oral in manskoshuise, ek
het in 'n ou thread oor dieselfde onderwerp afgekom op die volgende
link, en dis DEFNITIEF nie "opgeskilder" nie : http://www.collegehumor.com/pictures/1635469/
My seun is nou hierdie jaar klaar met universiteit, en vertel my dat
lyfstraf niks vreemds is in die koshuise nie.
On Mar 8, 11:19 pm, camerama wrote:
> Ek kan daar die storie nie geloof nie, ag tog, sy ouwers teleurstel,
> die eerste jaar vermors ens. En 'n foto van sy rooigeslaan kaal gat,
> bwa - opgeskilderd sonder twyfel -
> bullshit storie daar dese!
> patrick
>
> In article , Schalk
>
>
>
> wrote:
>> Daar was lank gelede 'n hele rits gesprekke oor hierdie topic, maar
>> hier het dit nou net weer aan die lig gekom op een of ander arme
>> drommer se blog by http://
>
>> http://
>
>> In my dae in die 70s was sulke goed niks vreemd nie, maar ek het
>> regtig nie kon dink dat sulke tradisies tot na die 90s sou oorleef
>> nie. enigiemand anders se ervarings?- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -]]>Willem....2007-03-09T00:59:25-00:00Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf
http://gesellig.co.za/mv/msg/18457/113611/#msg_113611
seerma...2007-03-26T08:43:19-00:00