Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Wat is die storie....
http://gesellig.co.za/mv/msg/18411/112966/#msg_112966
Soos ek hoor is dit die nuwe "Vokslied" vir die Afrikaner, Wit Afrikaner.
As die lied speel dan staan die manne op aandag rondom die braaivuur met
Klippies in die ander hand. Soos nou die dag op "Se Wie met Niekie van den
Bergh" is daar bleikbaar groot aanklank onder die wit 20 tot 30 jariges
terwyl die ouens ouer as 30 Leeuloop manne is? Ek het gister se program met
Elna Boesak gemis waarop 'n klomp menings gelig was oor die liedm het iemand
dalk geluister?
Op 'n berg in die nag
lê ons in die donker en wag
in die modder en bloed lê ek koud,
streepsak en reën kleef teen my
en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.
Oor die Kakies wat lag,
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
en die kranse lê hier teen ons rug,
hulle dink dis verby.
Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal.
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.
Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,
en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.]]>Deneile2007-02-15T06:16:38-00:00Re: Wat is die storie....
http://gesellig.co.za/mv/msg/18411/113045/#msg_113045
Maar die refrein praat van "ons", en skielik dink 'n klomp begriploses daar
word gesing van die huidige toestand ipv 107 jaar gelede.
As die handopdiehartsingers 'n Generaal soek, bel die naaste weermagkantoor.
Nou is die Afrikanerverdwaaldes skielik Sonder 'n Leier.
Hulle soek 'n Leier. Glo.
Waar is ET op sy wille perd?
Waar is al ET se generaals?
Waar is Lets?
Waar is ons vriend Frikkie?
Punt is, hulle soek as leier iemand wat soos hulle dink.
'n Leier is juis iemand wat anders dink, en genoeg mense kan oorhaal om hom
op 'n nuwe denkwyse te wil volg.
Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.
Dis net die stiksieniges wat dit nie kan raaksien nie.
"Deneile" skryf in boodskap news:er0tsg$qto$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> rondom De La Rey van Bok van Blerk?
>
> Soos ek hoor is dit die nuwe "Vokslied" vir die Afrikaner, Wit Afrikaner.
> As die lied speel dan staan die manne op aandag rondom die braaivuur met
> Klippies in die ander hand. Soos nou die dag op "Se Wie met Niekie van
> den Bergh" is daar bleikbaar groot aanklank onder die wit 20 tot 30
> jariges terwyl die ouens ouer as 30 Leeuloop manne is? Ek het gister se
> program met Elna Boesak gemis waarop 'n klomp menings gelig was oor die
> liedm het iemand dalk geluister?
>
> Die musiek video:
>
>
> Die Lirieke
> http://www.stormfront.org/forum/showthread.php/boerelied-de- la-rey-339618.html;
>
> De La Rey
>
> Op 'n berg in die nag
> lê ons in die donker en wag
> in die modder en bloed lê ek koud,
> streepsak en reën kleef teen my
>
> en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
> maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.
>
> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
> De La Rey, De La Rey
> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
> Generaal De La Rey.
>
> Oor die Kakies wat lag,
> 'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
> en die kranse lê hier teen ons rug,
> hulle dink dis verby.
>
> Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
> Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal.
>
> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
> De La Rey, De La Rey
> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
> Generaal De La Rey.
>
> Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,
> en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.
>
> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
> De La Rey, De La Rey
> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
> Generaal De La Rey.
> ]]>Annette2007-02-19T08:41:09-00:00Re: Wat is die storie....
http://gesellig.co.za/mv/msg/18411/113048/#msg_113048
> Dis pleinweg 'n liedjie oor 'n Generaal in die Vryheidsoorlog.
>
> Maar die refrein praat van "ons", en skielik dink 'n klomp begriploses daar
> word gesing van die huidige toestand ipv 107 jaar gelede.
>
> As die handopdiehartsingers 'n Generaal soek, bel die naaste weermagkantoor.
>
> Nou is die Afrikanerverdwaaldes skielik Sonder 'n Leier.
> Hulle soek 'n Leier. Glo.
> Waar is ET op sy wille perd?
> Waar is al ET se generaals?
> Waar is Lets?
> Waar is ons vriend Frikkie?
>
> Punt is, hulle soek as leier iemand wat soos hulle dink.
> 'n Leier is juis iemand wat anders dink, en genoeg mense kan oorhaal om hom
> op 'n nuwe denkwyse te wil volg.
>
> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.
>
> Dis net die stiksieniges wat dit nie kan raaksien nie.
>
> "Deneile" wrote in message
>
> news:er0tsg$qto$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
>
>
>
>> rondom De La Rey van Bok van Blerk?
>
>> Soos ek hoor is dit die nuwe "Vokslied" vir die Afrikaner, Wit Afrikaner.
>> As die lied speel dan staan die manne op aandag rondom die braaivuur met
>> Klippies in die ander hand. Soos nou die dag op "Se Wie met Niekie van
>> den Bergh" is daar bleikbaar groot aanklank onder die wit 20 tot 30
>> jariges terwyl die ouens ouer as 30 Leeuloop manne is? Ek het gister se
>> program met Elna Boesak gemis waarop 'n klomp menings gelig was oor die
>> liedm het iemand dalk geluister?
>
>> Die musiek video:
>>
>
>> Die Lirieke
>> http://www.stormfront.org/forum/showthread.php/boerelied-de- la-rey-33...
>
>> De La Rey
>
>> Op 'n berg in die nag
>> lê ons in die donker en wag
>> in die modder en bloed lê ek koud,
>> streepsak en reën kleef teen my
>
>> en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
>> maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.
>
>> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
>> De La Rey, De La Rey
>> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
>> Generaal De La Rey.
>
>> Oor die Kakies wat lag,
>> 'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
>> en die kranse lê hier teen ons rug,
>> hulle dink dis verby.
>
>> Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
>> Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal.
>
>> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
>> De La Rey, De La Rey
>> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
>> Generaal De La Rey.
>
>> Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,
>> en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.
>
>> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
>> De La Rey, De La Rey
>> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
>> Generaal De La Rey.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -
Ek kan dit net verklaar dat die Stem van God die Afrikaners roep .
As jy dit nie hoor nie , en dit bring nie emosie uit by jou nie , is
jy nie n afrikaner nie
Ek weet want dis nou al twee jaar oorsee wat die De la rey by my
spook
Ek het self my jeep na hom vernoem]]>Vuur2007-02-19T09:05:48-00:00Re: Wat is die storie....
http://gesellig.co.za/mv/msg/18411/113049/#msg_113049
> Waar is ons vriend Frikkie?
>
Miskien is TW12
Jan Frederick, Willem en nog 12]]>Daun Johnson2007-02-19T09:06:06-00:00Re: Wat is die storie....
http://gesellig.co.za/mv/msg/18411/113050/#msg_113050
> Waar is ons vriend Frikkie?
>
Miskien is JW12
Jan Frederick, Willem en nog 12]]>Daun Johnson2007-02-19T09:08:49-00:00Re: Wat is die storie....
http://gesellig.co.za/mv/msg/18411/113054/#msg_113054
Ek kan dit net verklaar dat die Stem van God die Afrikaners roep .
As jy dit nie hoor nie , en dit bring nie emosie uit by jou nie , is
jy nie n afrikaner nie
Ek weet want dis nou al twee jaar oorsee wat die De la rey by my
spook
Ek het self my jeep na hom vernoem
Annette:
Wat van jou hond, of kat, of huis?
Jy, allermins, wat sit en tjank daar in die verte, het die reg om vir my te
kom vertel ek is nie 'n Afrikaner nie.
Maar laat ons hoor, behalwe om nie stemme van spoke te "hoor" nie, wat is
daar nog, volgens jou, wat my diskwalifiseer as Afrikaner?]]>Annette2007-02-19T11:53:33-00:00Re: Wat is die storie....
http://gesellig.co.za/mv/msg/18411/113055/#msg_113055
Annette
"Dave" skryf in boodskap news:a7qit2dumi2qt5elep8uc72u561638vdmo@4ax.com...
>
>
>
> Annette vra met 'n hunkering in haar stem:
>
>> Waar is ons vriend Frikkie?
>
>
> Miskien is JW12
> Jan Frederick, Willem en nog 12
>
]]>Annette2007-02-19T11:54:49-00:00Re: Wat is die storie....
http://gesellig.co.za/mv/msg/18411/113057/#msg_113057
> vuurtjie skrywe:
> Ek kan dit net verklaar dat die Stem van God die Afrikaners roep .
> As jy dit nie hoor nie , en dit bring nie emosie uit by jou nie , is
> jy nie n afrikaner nie
>
> Ek weet want dis nou al twee jaar oorsee wat die De la rey by my
> spook
> Ek het self my jeep na hom vernoem
>
> Annette:
> Wat van jou hond, of kat, of huis?
> Jy, allermins, wat sit en tjank daar in die verte, het die reg om vir my te
> kom vertel ek is nie 'n Afrikaner nie.
>
> Maar laat ons hoor, behalwe om nie stemme van spoke te "hoor" nie, wat is
> daar nog, volgens jou, wat my diskwalifiseer as Afrikaner?
As jy dit nie laaik nie is jy nie n afrikaner nie , sorrie
As jou hond of kat dit laaik is hulle duidelik "boere diere"]]>Vuur2007-02-19T12:14:58-00:00Re: Wat is die storie....
http://gesellig.co.za/mv/msg/18411/113058/#msg_113058
> vuurtjie skrywe:
> Ek kan dit net verklaar dat die Stem van God die Afrikaners roep .
> As jy dit nie hoor nie , en dit bring nie emosie uit by jou nie , is
> jy nie n afrikaner nie
>
> Ek weet want dis nou al twee jaar oorsee wat die De la rey by my
> spook
> Ek het self my jeep na hom vernoem
>
> Annette:
> Wat van jou hond, of kat, of huis?
> Jy, allermins, wat sit en tjank daar in die verte, het die reg om vir my te
> kom vertel ek is nie 'n Afrikaner nie.
>
> Maar laat ons hoor, behalwe om nie stemme van spoke te "hoor" nie, wat is
> daar nog, volgens jou, wat my diskwalifiseer as Afrikaner?
Dis die toets , die eengste toets wat ek van weet, dalk is daar n paar
Zulu afrikaners daar buite]]>Vuur2007-02-19T12:16:18-00:00Re: Wat is die storie....
http://gesellig.co.za/mv/msg/18411/113059/#msg_113059
maar die Afrikaner jeug is nie in opstand teen die Rooi Nekke nie maar teen
die nie Blankes. Amper soos hulle streef na iets wat maar net drogbeelde is
uit die verlede. In pleks van bymekaar kom en na iets beter streef is daar
altyd die wat altyd skeef wil neuk. Die song is cool en die ouens wat so op
aandag staan en die song af maak as Boere troos onthou net ou Bok van Blerk
dra op dieselfde Cd "n song op aan Brian Habana!
"Annette" skryf in boodskap news:1171885972.860831@vasbyt.isdsl.net...
> vuurtjie skrywe:
> Ek kan dit net verklaar dat die Stem van God die Afrikaners roep .
> As jy dit nie hoor nie , en dit bring nie emosie uit by jou nie , is
> jy nie n afrikaner nie
>
> Ek weet want dis nou al twee jaar oorsee wat die De la rey by my
> spook
> Ek het self my jeep na hom vernoem
>
> Annette:
> Wat van jou hond, of kat, of huis?
> Jy, allermins, wat sit en tjank daar in die verte, het die reg om vir my
> te kom vertel ek is nie 'n Afrikaner nie.
>
> Maar laat ons hoor, behalwe om nie stemme van spoke te "hoor" nie, wat is
> daar nog, volgens jou, wat my diskwalifiseer as Afrikaner?
>
]]>Deneile2007-02-19T12:48:42-00:00