Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Stille Nag
http://gesellig.co.za/mv/msg/18267/111785/#msg_111785
Stille nag, heilige nag.
Alles rus, eensaam wag
slegs Maria, geseënde vrou,
by haar kindjie met Josef so trou;
Soete, hemelse rus!
Soete, hemelse rus!
Stille nag, heilige nag.
Oor die veld, lief en sag,
klink die lied van die engelekoor,
eers deur herders, dan verder gehoor.
Juig die Redder is daar!
Juig die Redder is daar!
Stille nag, heilige nag.
Jesuskind, vriend'lik lag,
liefde teer uit u god'like mond;
tans daag heerlik die vrywordingstond:
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!]]>bouer2006-12-24T22:50:59-00:00Re: Stille Nag
http://gesellig.co.za/mv/msg/18267/111786/#msg_111786
julle dalk moet ry dat julle veilig sal terugkom...
Groete
Louisa
Hessie schreef:
> STILLE NAG
>
> Stille nag, heilige nag.
> Alles rus, eensaam wag
> slegs Maria, geseënde vrou,
> by haar kindjie met Josef so trou;
> Soete, hemelse rus!
> Soete, hemelse rus!
>
> Stille nag, heilige nag.
> Oor die veld, lief en sag,
> klink die lied van die engelekoor,
> eers deur herders, dan verder gehoor.
> Juig die Redder is daar!
> Juig die Redder is daar!
>
> Stille nag, heilige nag.
> Jesuskind, vriend'lik lag,
> liefde teer uit u god'like mond;
> tans daag heerlik die vrywordingstond:
> Heer, gebore vir ons!
> Heer, gebore vir ons!]]>Louisa ;-)2006-12-25T17:53:47-00:00