Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Skole straf
http://gesellig.co.za/mv/msg/17374/105409/#msg_105409
gestraf word met 'gemeenskapsdiens' vir oortredings en dan vir 'n tyd met 'n
rooi 'overall' diens moet doen by die skool, gedurende skooltyd. Nou is
ouers op die oorlogspad om dit verban te kry want dit is vernederend vir die
kind. Hulle reken daar is meer redelike maniere om die kinders te straf.]]>PietR2005-08-30T06:35:12-00:00Re: Skole straf
http://gesellig.co.za/mv/msg/17374/105412/#msg_105412
gaan diens doen?
As Lieflingkind nie gestraf mag word vir sy/haar onbehoorlike gedrag nie,
moet Pappie en Mammie maar soos gewoonlik die punch vat.
Laat ons dan sien hoe ver die klaers se "ouerliefde" strek....
--
Groetnis
Annette
> Interessant vir my was die storie die naweek oor die kinders wat in 'n skool
> gestraf word met 'gemeenskapsdiens' vir oortredings en dan vir 'n tyd met 'n
> rooi 'overall' diens moet doen by die skool, gedurende skooltyd. Nou is
> ouers op die oorlogspad om dit verban te kry want dit is vernederend vir die
> kind. Hulle reken daar is meer redelike maniere om die kinders te straf.
>
]]>Annette2005-08-30T10:24:37-00:00Re: Skole straf
http://gesellig.co.za/mv/msg/17374/105441/#msg_105441
kinders dan nou verneder word, maar hoekom dink hulle die kinders word
gestraf? Omdat hulle kak aangejaag het. Die straf moet goed genoeg wees
om hom so af te skrik dat hy dit nooit eers weer sal oorweeg om dit te doen
nie. Dis die enigste manier om dissipline reg te kry. Dis hoekom ek 'n
voorstander van die doodstraf is....
"Annette" skryf in boodskap news:df1chp$qv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien moet die ouers dan maar met rooi oorpakke aan in die kind se plek
> gaan diens doen?
> As Lieflingkind nie gestraf mag word vir sy/haar onbehoorlike gedrag nie,
> moet Pappie en Mammie maar soos gewoonlik die punch vat.
> Laat ons dan sien hoe ver die klaers se "ouerliefde" strek....
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Interessant vir my was die storie die naweek oor die kinders wat in 'n skool
>> gestraf word met 'gemeenskapsdiens' vir oortredings en dan vir 'n tyd met 'n
>> rooi 'overall' diens moet doen by die skool, gedurende skooltyd. Nou is
>> ouers op die oorlogspad om dit verban te kry want dit is vernederend vir die
>> kind. Hulle reken daar is meer redelike maniere om die kinders te
>> straf.
>
]]>PietR2005-08-31T10:37:22-00:00