Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Rooikappie ennie wolf
http://gesellig.co.za/mv/msg/13666/76181/#msg_76181
Rooikappie stap deur die bos oppad na haar ouma toe.
Sy sien toe Wolf se ore wat uitsteek bokant 'n bossie.
Sy sê vir Wolf: "Ek sien vir jou".
Wolf spring toe maar op en hardloop verder aan.
Na 'n ent sien Rooikappie weer Wolf se ore wat uitsteek.
Sê toe weer vir Wolf: "Ek sien vir jou"
Wolf spring weereens op en hardloop verder aan.
So gaan dit aan. Dis nou al die 5de keer wat
Rooikappie Wolf se ore sien uitsteek bokant 'n bossie.
Sê weereens vir Wolf: "Ek sien vir jou, Wolf".
Sê Wolf toe:
"Ag Rooikappie, wat de hel gaan aan met jou. Kan 'n
wolf dan nie eers in vrede kak nie".]]>Sebs2003-04-16T12:36:24-00:00