Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
" gebed van 'n groen perske " deur ANNESU DE VOS
http://gesellig.co.za/mv/msg/12898/68948/#msg_68948
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annesu de Vos
gebed van 'n groen perske
Here ek dank U
dat die insek sy eier
in die dae van my blommetjie-wees
nie gelê het nie
dat my groen vleis in my skil
kan uitbult
vermeerder sonder die vloek
van vrot
bewaar my dan
teen die hael
teen die steek
van die son -
maar bowenal
bewaar
dié droom
o Heer:
my moederboom
wat vrugte foutloos fabriseer
]]>2002-11-17T20:38:20-00:00Re: " gebed van 'n groen perske " deur ANNESU DE VOS
http://gesellig.co.za/mv/msg/12898/120123/#msg_120123
]]>Hans Kamp2012-06-21T15:10:40-00:00Re: " gebed van 'n groen perske " deur ANNESU DE VOS
http://gesellig.co.za/mv/msg/12898/120145/#msg_120145
Dankie.
Henry
]]>Leendert van Oostrum[2]2013-04-08T16:27:05-00:00Re: " gebed van 'n groen perske " deur ANNESU DE VOS
http://gesellig.co.za/mv/msg/12898/120260/#msg_120260
Alhoewel dit in 1980 die Eugene Marias prys vir letterkunde gewen het, is dit nou 35 jaar later niks meer as 'n mymering nie, en teleurstellend dat daai tydvak slegs dit opgelewer het as pryswenner in vergelyking met Antjie Krog wat in 1972 Januarie-suite uitgee, en waarmee sy dan die Eugène Marais-prys verower. Januarie-suite beleef in 1987 'n sewende druk - iets wat amper ongehoord is vir 'n digbundel in Afrikaans.
]]>ronel...2015-12-10T08:52:54-00:00