Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
The Click Song = Afrikaanse Canon???
http://gesellig.co.za/mv/msg/11571/58498/#msg_58498
'n link na "The Click Song", as jy dalk wil weet of dit dieselfde is.
Laat ons ook dan sommer weet:)]]>Stone2002-03-12T11:45:59-00:00Re: The Click Song = Afrikaanse Canon???
http://gesellig.co.za/mv/msg/11571/58505/#msg_58505
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Stone wrote:
> Wie ook al die oorspronklike "afrikaanse canon" boodskap gepos het, hier is
> 'n link na "The Click Song", as jy dalk wil weet of dit dieselfde is.
>
> http://www.knet.co.za/transkei/clickson.htm
>
> Laat ons ook dan sommer weet:)
Nee, dit kan nie dieselfde wees nie.
Die oorspronklike "afrikaanse canon"
het baie kort reëls. Hier is dit weer
in fonetiese vorm:
E-lah pakwama
walache wagwanahe
a kinana gwanahe
mba mawa elah
de danaledeh
mba mawa ungaehi
gwanahe pakwamaeh
Snaaks genoeg, ek luister gisteraand weer na die
"click song" soos gesing deur Lorraine Klaasen, wat
nou onlangs hier in Ottawa 'n konsert gegee het. Sy
verduidelik toe die betekenis van die click song. In
haar verduideliking praat sy nie van die toordokter
as 'n klein goggatjie nie. Sy verduidelik: die vrou
werk in die lande, met 'n baba op haar rug en iets wat
sy op haar kop dra. Dan klim die klein goggatjie van
die grond teen haar bene op, en sy sing die lied en
skud haar liggaam om van die goggatjie ontslae te raak.
Maar dit maak dit nog meer gesofistikeerd as daar eintlik
na 'n toordokter verwys word.
Hoe bekend is Lorraine Klaassen in Suid-Afrika?
Gloudina]]>2002-03-12T13:13:35-00:00Re: The Click Song = Afrikaanse Canon???
http://gesellig.co.za/mv/msg/11571/58506/#msg_58506
Hoe bekend is Lorraine Klaassen in Suid-Afrika?
Wouter
Lorraine wie?]]>Wouter Plaasvark2002-03-12T14:19:06-00:00Re: The Click Song = Afrikaanse Canon???
http://gesellig.co.za/mv/msg/11571/58512/#msg_58512
My gas hier is van Ottawa.
Annette
>
> Stone wrote:
>
>> Wie ook al die oorspronklike "afrikaanse canon" boodskap gepos het, hier is
>> 'n link na "The Click Song", as jy dalk wil weet of dit dieselfde is.
>>
>> http://www.knet.co.za/transkei/clickson.htm
>>
>> Laat ons ook dan sommer weet:)
>
>
>
> Nee, dit kan nie dieselfde wees nie.
> Die oorspronklike "afrikaanse canon"
> het baie kort reëls. Hier is dit weer
> in fonetiese vorm:
>
> E-lah pakwama
> walache wagwanahe
> a kinana gwanahe
> mba mawa elah
> de danaledeh
> mba mawa ungaehi
> gwanahe pakwamaeh
>
> Snaaks genoeg, ek luister gisteraand weer na die
> "click song" soos gesing deur Lorraine Klaasen, wat
> nou onlangs hier in Ottawa 'n konsert gegee het. Sy
> verduidelik toe die betekenis van die click song. In
> haar verduideliking praat sy nie van die toordokter
> as 'n klein goggatjie nie. Sy verduidelik: die vrou
> werk in die lande, met 'n baba op haar rug en iets wat
> sy op haar kop dra. Dan klim die klein goggatjie van
> die grond teen haar bene op, en sy sing die lied en
> skud haar liggaam om van die goggatjie ontslae te raak.
> Maar dit maak dit nog meer gesofistikeerd as daar eintlik
> na 'n toordokter verwys word.
> Hoe bekend is Lorraine Klaassen in Suid-Afrika?
>
> Gloudina
>
]]>Annette2002-03-12T14:40:21-00:00Re: The Click Song = Afrikaanse Canon???
http://gesellig.co.za/mv/msg/11571/58519/#msg_58519
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Kennie Aantie.
> My gas hier is van Ottawa.
Waar bly hy. Vertel vir hom
hy het Sondag 'n near hurricane
gemis hier in Ottawa. Wind gusts
to 100 and 120 k per hour.
Gloudina]]>2002-03-12T15:17:45-00:00Re: The Click Song = Afrikaanse Canon???
http://gesellig.co.za/mv/msg/11571/58521/#msg_58521
Annette
skryf in boodskap news:3C8E1C54.3000305@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Kennie Aantie.
>> My gas hier is van Ottawa.
>
>
> Waar bly hy. Vertel vir hom
> hy het Sondag 'n near hurricane
> gemis hier in Ottawa. Wind gusts
> to 100 and 120 k per hour.
>
> Gloudina
> ]]>Annette2002-03-12T15:46:45-00:00Re: The Click Song = Afrikaanse Canon???
http://gesellig.co.za/mv/msg/11571/58523/#msg_58523
"Stone" skryf in boodskap news:a6kppq$nek$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie ook al die oorspronklike "afrikaanse canon" boodskap gepos het, hier is
> 'n link na "The Click Song", as jy dalk wil weet of dit dieselfde is.
>
> http://www.knet.co.za/transkei/clickson.htm
>
> Laat ons ook dan sommer weet:)
>
]]>Peter van der Weerd2002-03-12T16:56:53-00:00Re: The Click Song = Afrikaanse Canon???
http://gesellig.co.za/mv/msg/11571/58549/#msg_58549
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Hy sê hy bly naby Green Bank - Cobden Road - naby Centrepoint.
> Annette
OK. Weet rofweg waar dit is. Omtrent
dieselfde distansie as ons wes van
downtown Ottawa. Ons bly op die walle
van die Ottawa Rivier (Ambleside, naby
Lincoln Fields), hy verder suid.
Gloudina]]>2002-03-12T23:53:53-00:00Re: The Click Song = Afrikaanse Canon???
http://gesellig.co.za/mv/msg/11571/58558/#msg_58558
kan stuur saam met Steve?
Hy is nie bereid om enige voedsel te neem nie - dus biltong is uit.
Annette
news:3C8E9555.8020502@rogers.com...
> Annette wrote:
>
>> Hy sê hy bly naby Green Bank - Cobden Road - naby Centrepoint.
>> Annette
>
> OK. Weet rofweg waar dit is. Omtrent
> dieselfde distansie as ons wes van
> downtown Ottawa. Ons bly op die walle
> van die Ottawa Rivier (Ambleside, naby
> Lincoln Fields), hy verder suid.
>
> Gloudina
> ]]>Annette2002-03-13T04:46:06-00:00Re: The Click Song = Afrikaanse Canon???
http://gesellig.co.za/mv/msg/11571/58578/#msg_58578
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Aantie Glads - is daar iets wat jy graag sou wou hê wat ons van hier vir jou
> kan stuur saam met Steve?
> Hy is nie bereid om enige voedsel te neem nie - dus biltong is uit.
Ha,ha,ha. Voor ek jou laaste sin gelees het,
het ek al klaar my maaind opgemaak - ek sal
vra vir biltong.
Wat dink hy van biltong? As hy biltong wil
insmokkel, moet hy maak soos die seun van
vriende van ons, wat die doeanes in Boston
oortuig het dat die swarterige biltong
dolosse is waarmee toordokters in Afrika
die toekoms lees, en dat hy hulle terugbring
vir sy studies (hy was destyds 'n student by
M.I.T).